Wadda Van Die Woestyn

Wadda van die Woestyn is Afrikaanse boek wat deur Cor Dirks geskryf is.

Die eerste uitgawe is in Augustus 1950 gepubliseer, en die tweede druk volg in Augustus 1951. Hy het die boek aan sy vader en moeder opgedra.

Wadda Van Die Woestyn
Voorblad van Wadda van die woestyn

Wadda, die woestynkind, is as driejarige seuntjie deur sy Boesman-pleegouers ná 'n skipbreuk op die strand in die Namibwoestyn gevind. Die lewe saam met die Boesmans het van hom 'n ware natuurkind gemaak, wat sy baasskap oor die voëls, slange en selfs ou Maanhaar, die leeu, bewys het.

As jongman tree hy op as redder van blankes wat hulle daaraan waag om die geheime van die Makarikari-moeras te probeer blootlê. En dan 'n keuse – sy liefde vir die eerste blanke meisie wat hy aanskou het, of trou aan sy Boesmanvolgelinge.

Die boek bied spanning en avontuur en speel in 'n kontrei met 'n wonderlike atmosfeer af.

Tags:

19501951AfrikaanseBoekCor Dirks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaVeeartsBoor (element)VoedingSweedsNiersteenSeksposisieAprilNelson MandelaSuikerbekkiesHeidelberg, GautengMiskruierVrymesselaryLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaBalletJazzWinnie Madikizela-MandelaBreyten BreytenbachDirekte en Indirekte redeMonoloogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVloeistofSeisoenKlem-in-die-kaakPaarl GimnasiumKlavierNoord-KaapArabies-Israeliese konflikYslandLettergreep20ste eeuGalileo GalileiDataverwerkingFransUpingtonMeningsverskil oor aardverwarmingBeroerteAspoestertjieProteaSprokieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNedersettingVisMenseregteOorstromingSuid-Afrikaanse GrensoorlogPampoentjiesGautengKasterolieAborsieXenofobie in Suid-AfrikaBeaufortskaalKaapstadse waterkrisis 2015-2018WaterFanie ViljoenRookgewoonteAngolaElandréPenisSteenkool in Suid-AfrikaJeugdagHector PietersonMagnetismeEreksieDigvormFotosinteseHidroëlektrisiteitFamilie (verwantskap)Karlien van JaarsveldKoorsblaarWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingMIVMondAntieke Egipte🡆 More