Die Vulkane van Kamtsjatka (Russies: Вулканы Камчатки) is ’n groot groep vulkane op die Kamtsjatka-skiereiland in Oos-Rusland.
Tans is 29 van hulle aktief, van die ander het tussen 1 000 en 4 000 jaar gelede uitgebars.
Vulkane van Kamtsjatka* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Korjakski-vulkaan troon uit bo Petropawlofsk-Kamtsjatski. | |
Posisie van die Vulkane van Kamtsjatka in Rusland | |
Koördinate: 55°35′00″N 158°47′00″O / 55.58333°N 158.78333°O 158°47′00″O / 55.58333°N 158.78333°O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Natuur |
Kriteria | vii, viii, ix, x |
Verwysings | 765 |
Streek† | Asië |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1996 (20ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Die vulkane is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.
Wiki Commons bevat media in verband met Volcanoes of Kamchatka. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vulkane van Kamtsjatka, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.