Voëlvis

Die voëlvis (Gomphosus caeruleus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Aliwal-bank in KwaZulu-Natal.

Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bird wrasse.

Voëlvis
Voëlvis
Voëlvis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Labriformes
Familie: Labridae
Genus: Gomphosus
Spesie:
G. caeruleus
Binomiale naam
Gomphosus caeruleus
(Lacepède, 1801)

Voorkoms

Die vis het 'n dun lyf en die volwasse vis se snoet en kakebeen is verleng sodat die bek soos dié van 'n voël lyk. Die vis word tot 28 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 32 m diep is. Hulle vreet skaaldiere en is daglewend.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Voëlvis VoorkomsVoëlvis HabitatVoëlvis Sien ookVoëlvis BronVoëlvis VerwysingsVoëlvis Eksterne skakelVoëlvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesproeiingTrappe van vergelykingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaToringApostoliese GeloofsbelydenisLetterkundeAlkoholismeGrootste rampe in Suid-AfrikaStam (taalkunde)DaggaMoordvisOrtopedieVioolThys die BosveldklongStereotipeSteenkool in Suid-AfrikaInternetRivierEngelsGqeberhaLongontstekingBywoordGrondOsoonlaagTegnologieSendelingposisiePeriodieke tabelLien se lankstaanskoeneOntwikkelende landHoofkarakterSuid-Afrikaanse randNamibiëMateriaalSeetherSuurstofJazzMiddeloorontstekingJapanCarike KeuzenkampVolhoubaarheidJohannes MeintjesRenteKameelperdVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ProteïenHeks van HexrivierAngssteuringSkaapRomeinse RykHaikoeBasisinkomsteVraag en aanbodMaagsweerRMS TitanicNiersteenTaalVoëlgriepEwenaarCleopatra VIIBok in die hokAarde se atmosfeerKrugerwildtuinOseaanbesoedelingAsjantirykNagapieWerkersdagRob HersovKoolstofVermenslikingKinderregteWes-KaapXenofobieLys van politieke partye in Suid-AfrikaDoopApokriewe boekeMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More