Lugvaart Vlerk

Die vlerk is die gedeelte van 'n vliegtuig wat die opwaartse stukrag veroorsaak en dit sodoende vir 'n vliegtuig moontlik maak om te kan vlieg.

Vliegtuie het gewoonlik twee vlerke, een elk weerskante aan die romp vasgeheg, maar soms bestaan 'n vliegtuig uit een enkele vlerk met die romp daaronder gemonteer.

Lugvaart Vlerk
Die vlerk van 'n Boeing 737-800.

Die feit dat die vlerk teen 'n sekere invalshoek ten opsigte van die rigting van beweging staan veroorsaak dat daar 'n reaksiekrag ontstaan (stukrag) wat die vliegtuig volgens die Bernoulli-beginsel opwaarts druk. Sedert die ontwikkeling van die eerste vliegtuig is die vlerkprofiel geleidelik verbeter om die doeltreffendheid daarvan te verhoog.

Onderdele van 'n vlerk

Lugvaart Vlerk 
Vlerkonderdele

Die meegaande afbeelding toon die tipiese onderdele wat by 'n vliegtuigvlerk voorkom.

  1.      Puntvlerk (Engels: winglet/sharklet)
  2.      Rolroer vir lae snelhede (Engels: aileron)
  3.      Rolroer vir hoë snelhede
  4.      Stroomlynkap
  5.      Binneste welwingsklep (Engels: slat of leading edge flap)
  6.      Buitenste welwingsklep
  7.      Drievoudig uitskuifbare binnewelwingsklep (Engels: (trailing edge) flap)
  8.      Drievoudig uitskuifbare buitewelwingsklep
  9.      Stoorklep
  10.      Gekombineerde stoor- en remklep

Tags:

StukragVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerTamboraLeenwoordMigrasie van voëlsPersJaco JacobsTsoenamiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPlantRoofdierWebwerfNarsismeGordelroosVoornaamwoordKindersiektesOlimpiese SomerspeleNierSamestellende afleidingRobbeneilandWaterpokkiesOudtshoornSpelerposisies in rugbyTafelbergPesachSelfstandige naamwoordUnited Democratic FrontSlag van Cuito CuanavaleWitbloedsel7de LaanFamilie (verwantskap)LeestekenNic de JagerAnneli van RooyenKopieregDemokratiese Republiek die KongoVulkanismeDrinkwatervoorsieningHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwart menseBorstePerdebyeProvinsies van Suid-AfrikaShakaGalblaasStollingsgesteenteSout (chemiese stof)LewerGewone breukeKunsmatige intelligensieLys van Afrikaanse televisiereekseKankerNedersettingBoerboelBesoedelingSuid-Afrikaanse InkomstediensSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieStaalHeupvervangingSuid-Afrikaanse ReserwebankSmeltpuntKrieketUniegebouJaarLondenKatoenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKlankGeldMusiekOseaanbesoedelingInstagramMotorvoertuigAfro-AmerikanersGrondwet van Suid-Afrika🡆 More