Mozart Vioolconcerto Nr. 1

Wolfgang Amadeus Mozart se Vioolconcerto nr.

1 in B-mol majeur, K. 207, was eers vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het (toe Mozart 19 jaar oud was), tesame met die ander vier totaal egte vioolconcerto's. Handskrifanalise en die manuskrippapier waarop die concerto geskryf is, suggereer egter dat die komposisie in 1773 plaasgevind het.

Vioolconcerto in B-mol
Nr. 1
deur W. A. Mozart
ToonaardB-mol majeur
KatalogusK. 207
Gekomponeer1773?
Bewegings1. Allegro moderato
2. Adagio
3. Presto
Partituur
  • Viool
  • orkes

Die concerto het die gewone stadig-vinnig-stadig-struktuur. Die bewegings is:

  1. Allegro moderato
  2. Adagio
  3. Presto
 \relative c''' { \set Score.tempoHideNote = ##t \tempo 4 = 132   \key bes \major   \tempo 4\f bes2 \grace c16( bes8) a16 g | g8( f) f2 \grace g16( f8) es16 d | d8( c) bes2( a4) | bes16(d) c(es) d(f) es(g) f4 r } ">

Eksterne skakels

Tags:

17731775Köchel-katalogusWolfgang Amadeus Mozart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeutFamilie (verwantskap)OorkruipersNic de JagerWes-AfrikaPolitieke partyPortugalChristendomJohannes KerkorrelZambiëRookgewoonteEendbekdierKonjunktivitisAkuutOnderhandelinge om apartheid te beëindigHondsdolheidMusieksimboleParlement van Suid-AfrikaOligopolieWatersuiweringJoodse kalenderDikdermOu Apostoliese KerkDriedimensioneelLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGoogleHaasSirkelVigsKunsmatige algemene intelligensieGeografie van Suid-AfrikaAntjie SomersLeah van NiekerkFiela se kindLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNylsvley-natuurreservaatMangelontstekingHokkieGeelsugKindermishandelingVars waterLys van slangePokkePornografiese subgenresKoorsblaarMikroskoopSaartjie BaartmanApostelDemokrasieKolorektale kankerTandbederfBrongitisKinkhoesDiepaartromboseMaatskappyMagda van BiljonSinoniemLiesbreukLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPastoorLatynHoofpynKanadaJodeAlbert EinsteinCarike KeuzenkampJo BlackLys van elemente volgens simboolBaarmoederIndustriële RevolusiePrimêre sektor van die ekonomieSwartbewussynsbewegingHipertensieDier🡆 More