Verkeerdevlei is 'n klein dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Die dorp is vernoem na 'n stroom wat in die teenoorgestelde rigting van die ander strome in die area vloei. Die nedersetting is ongeveer 8 km oos van die N1-nasionale pad op die R703-streeksroete. Die tolhek naby Verkeerdevlei op die N1-nasionale pad is na die dorpie genoem. Oos van Verkeerdevlei op die R703-pad is die dorpie Excelsior.
Verkeerdevlei | |
---|---|
Die N1-tolhek naby Verkeerdevlei | |
Koördinate: 28°50′S 26°47′O / 28.833°S 26.783°O 26°47′O / 28.833°S 26.783°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Masilonyana |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,27 km2 (2,81 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 93 |
• Digtheid | 13/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 79.6% |
• Swart mense | 20.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.6% |
• Sotho | 17.4% |
• Engels | 7.6% |
• Xhosa | 3.3% |
• Ander | 2.2% |
Skakelkode | 051 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Verkeerdevlei, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.