Ventspils

Ventspils (IFA: , letterlik Burg aan die Venta-rivier, Duitse naam: Windau) is 'n stad in die weste van Letland langs die Oossee met 'n oppervlakte van 55,4 vierkante kilometer en 'n bevolking van 43 088 mense (soos op 1 Januarie 2009).

Die Ventarivier mond hier in die Oossee uit.

Ventspils

Ventspils
Kaart Wapen
Ventspils
Ventspils
Vlag
Ventspils
 Land Vlag van Letland Letland
 Administratiewe gewes Ventspils
 Stigting 1378
 Duitse Naam Windau
 Oppervlakte:  
 - Totaal 55,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 43 088
 - Bevolkingsdigtheid 777,8/vk km
 Tydsone EET (UTC+2)
 - Somertyd EET (UTC+3)
 Burgemeester (party) Aivars Lembergs
 Amptelike webwerf www.ventspils.lv

Ventspils is vandag veral 'n moderne nywerheidsentrum met een van Letland se beduidendste seehawens wat onder meer Russiese ru-olie en kalisout hanteer. Nogtans maak die gerestoureerde historiese stadskern en sy skoon strande van Ventspils ook 'n toeristebestemming.

Verwysings

Tags:

DuitsIFALetlandOosseeVenta

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeSuiwelprodukWieg van die MensdomElektroniese of digitale mediaDoziKrokodilLangste woordAdolf HitlerLys van Joodse feeste en herdenkingsKoos BekkerDramaCarike KeuzenkampViëtnamoorlogFrankrykWaarheid-en-versoeningskommissieSelfbeeldHerpes simplexSkoolStaalLeierAfrikaanse naguilAkuutJan van TonderBeaufortskaalKoos du PlessisKernkragDaggaOlimpiese Somerspele 2024MiddelmisbruikMigrasie van diereWaterpokkiesNatriumPussy RiotVolksrepubliek ChinaMaatskaplike verantwoordelikheidVulkaanBloukraanvoëlEllipstekenSeksualiteitIndustriële RevolusieHaasMierVingerseksMynbouSportKoorsFotosinteseMenseregteLeierskapLugbesoedelingSlag van Cuito CuanavaleMag (sosiale wetenskappe)Nic de JagerKrieketGrondsoorteVryheidsmanifesStaat PalestinaHidroulikaEiffeltoringPastoorSeksuele stimulasieMiljardBruce FordyceOrgasmeKarooIronieHokkieRenosterDataverwerkingStaatstoelaeBeesvleisKangogrotteNoord-KaapHartaanvalLys van Suid-Afrikaanse musikante🡆 More