Tyl Uilspieël: Fiktiewe karakter

Tyl Uilspieël (Duitse uitspraak: , Nederduits: Dyl Ulenspegel IFA: ) is die protagonis van 'n Duitse pamflet gepubliseer in 1515 ('n eerste uitgawe van c.

1510/12 is gedeeltelik bewaar) met 'n moontlike agtergrond in vroeër Middelnederduitse volksoorlewering.

Tyl Uilspieël: Fiktiewe karakter
Die poetsbakker Tyl Uilspieël, uitgebeeld met 'n uil en spieël (titel-bladsy van die Straatsburg-uitgawe van 1515)

Uilspieël is 'n boorling van Brunswyk wie se indrukwekkende loopbaan hom na baie plekke neem in die Heilige Romeinse Ryk. Hy bak poetse op sy tydgenote, veral van die eskatologiese soort. Hy lewe in die eerste helfte van die 14de eeu, en in die finale hoofstukke van die pamflet word sy dood toegeskryf aan die Swart Dood (1350).

Sy van vertaal na "uilspieël", en die titel van die 1515 pamflet, sowel as sy beweerde grafsteen in Mölln, Sleeswyk-Holstein, vertoon die naam in rebus-skrif, deur 'n uil en 'n handspieël. Daar word beweer dat die naam in werklikheid 'n bedekte woordspeling is op 'n Lae Duits gesegde om "jou af te vee".

Oorsprong en historisiteit

Volgens die pamflet is Uilspieël rondom 1300 gebore in Kneitlingen naby Brunswyk. As 'n swerwer (Landfahrer), het hy gereis deur die Heilige Romeinse Ryk, veral die noorde van Duitsland, maar ook die Lae Lande, Bohemië, en Italië. Hy het in 1350 in Mölln, Sleeswyk-Holstein, naby Lübeck en Hamburg, van die Swart Dood gesterf.

Tyl Uilspieël: Fiktiewe karakter 
Tyl Uilspieël fontein in Mölln (1951)

Verwysings

Tags:

FolkloreMiddelnederduitsNederduits

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mikro-ekonomieToringSharpeville-slagtingGroot-Brakrivier (dorp)DubbelpuntSpinnekopVerkragtingGeprosesseerde kosNagapieMahatma GandhiDemokrasieMierBurgerregteBestuiwingBesproeiingLPaasfeesPad na jou hartAkroniemNamibiëCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMusiekteaterLiewe HeksieAfrikaners is plesierigElon MuskIronieWoordsoortZoeloeWikimedia-stigtingEngelsMaanNag van die lang messeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitKaapse PlooigordelOlimpiese SpelePropagandaSeeHibernasieBoelieryEl NiñoPneumatikaCorioliskragNasiebouVlekvrye staalDelft, KaapstadPretoriaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBosluisVaalrivierLetterlike en figuurlike taalgebruikWeer (meteorologie)Jan van RiebeeckHaaieAntoniemVingerseksPrivaat maatskappyAfrikaansVlag van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigTropiese sikloonNelson MandelaYsterSekondêre sektor van die ekonomieParoniemHTMLHerfsSuid-Afrikaanse GrensoorlogPapierMadison IvyKatarakTsoenamiOu TestamentNasionalismeOsoonlaagFrankrykBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)Hoofpyn🡆 More