Rooiessenhout

Die rooiessenhout (Trichilia emetica) is 'n boom in die Meliaceae familie.

Die boom het 'n donkergroen, digte kroon. Die roomgroen blomme en die vrugte lok baie voëlsoorte. Die boom is 'n vinnige groeier en 'n uitstekende koelte- en skermboom. Dit benodig matige water en vol son. Die blomtyd is vanaf Augustus tot Oktober.

Rooiessenhout
Rooiessenhout
Saamgestelde blare
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Meliaceae
Genus: Trichilia
Spesie:
T. emetica
Binomiale naam
Trichilia emetica
Vahl., (1790)

Die boom se FSA-nommer is 301. In Engels staan die boom bekend as die Natal Mahogany.

Verspreiding

Hierdie bome kom voor in middel- tot hoogliggende streke in boswêreld en langs rivieroewers van Suid-Afrika in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. In die res van Afrika is die boom inheems aan Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda in Angola, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Rooiessenhout VerspreidingRooiessenhout FotogaleryRooiessenhout Sien ookRooiessenhout VerwysingsRooiessenhout BronneRooiessenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieKinderregteMisdaadKunstenaarAngssteuringLongGautengKaapstadAustraliëToerismeEksponentNavorsingEskomWortelLeenwoordInternetHartDrakensbergeAlkoholismeHolocaustLien se lankstaanskoeneAnale seksDoelwitOranjerivierHartversakingGevolge van aardverwarming op oseaneTafelbergTikTokGroepsdrukLettergreepNoord-Sotho (taal)BrandbergMonopolieSeksuele opwekkingOm-te-infinitiefkonstruksieVoorvoegselIndustriële RevolusieAkuutSoogdierDialoog in fiksieDepressie (gemoedstoestand)PampoentjiesBosbokRenaissanceHorlosiePoesGesonde dieetMahatma GandhiRymCarles PuigdemontJan-Willem BreureWaterpokkiesMadison IvyPolisiePlaattektoniekJSEDeelwoordMonopolyAbstraksie (rekenaarwetenskap)SkildklierVaste stofFinale OplossingBraaiTarentaleKaapstadse waterkrisis 2015-2018WaterbesoedelingSonnetVryheidsmanifesDieregeluideLongontstekingPinksterGawes van die Heilige GeesKarretjiemense🡆 More