Toyota M-Enjin

Toyota Motorkorporasie se M-familie van enjins is 'n langsgemonteerde inlynsessilinder enjinontwerp.

Toyota M-Enjin
Toyota M-Enjin
Die 2000 GT enjin

Hulle is gebruik van die 1960's tot die 1990's. Alle M-familie enjins was stootstangkopklep (OHV)-ontwerpe. Terwyl die M-familie met 'n kettinggedrewe enkelnokas onstaan het, het dit later ontwikkel tot 'n bandgedrewe dubbelbonokas (DBNA)-stelsel na 1980.

Alle M-familie-enjins gebruik 'n gietysterblok met 'n aluminiumsilinderkop, en word in die Toyota Kamigo aanleg in Toyotastad, Japan gebou.


Tags:

InlynsessilinderToyota

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsGreen PornoVerlede tydAfvalbestuurSeksuele opwekkingNeurenberg-verhoreSeksualiteitIndustriële RevolusieKommunikasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSias ReineckeArmoedeverligtingSweedsGrootste rampe in Suid-AfrikaJeuksiekteOplossing (chemie)Vars waterMeervoudResensieJaco JacobsBrandmondsindroomPlae van EgipteSkaapMagnetisme3D-rolprentLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoortrekkersOrtopedieHidroëlektrisiteitLabia (geslagsdele)Madison IvyGeskiedenis (vakgebied)StadBreinkaartNatuurrampSwedeCovid-19-pandemieDiarreeJohan BadenhorstWolfWillie JoubertGoudSwangerskapAnale seksAngssteuringKlankDermpoliepTrekarbeidMuskeljaatkatSowjetunieKopieregMantisVarkWinterAmhariesMorfologie (taalkunde)KunsWater (molekuul)Chapmanspiek-rylaanRobbeneilandVryheidsdagAl-FatihaDuitsSimmetrieReënspinnekopC.J. LangenhovenEnsiklopedieChatGPTAarde se atmosfeerBlack SashSendelingposisieNadia ValvekensBreinvliesontstekingKappie (skryfteken)Apartheid🡆 More