Tokyo Disneyland

Tokyo Disney is 'n temapark en vakansieoord in Urayasu, Tsjiba, Japan, geleë oos van Tokio.

Dit word besit deur Oriental Land Company onder lisensie van die Walt Disney Maatskappy. Die oord is geopen op April 15, 1983. Tokyo Disney is die eerste Disney-oord wat geopen is buite die Verenigde State.

Tokyo Disney het drie hoof vermaaklikheidsafdelings: die oorspronklike Tokyo Disneyland Park, die Tokyo Disney-See temapark; en Ikspiari, wat 'n variasie is van die "Downtown Disney" Disney inkopie-, eet-, en vermaaklikheidsareas wat gevind kan word by die Disney-oorde in Kalifornië en Florida.

Soos die ander Disney-oorde, het Tokyo Disney ook verskeie hotelle. Die meeste is naby aan mekaar geleë, maar Hotel MiraCosta (by Tokyo Disney-See) en die Disney Ambassador Hotel is verwyderd van die hoofhotel area.

Eksterne skakels

Tags:

1983April 15JapanTokioTsjibaVerenigde StateWalt Disney

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ToringParlement van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsSwart menseWeervoorspellingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDroomNelson MandelaTegnologieGraanTuberkuloseNamakwalandRivierMikro-ekonomieLys van Afrikaanse televisiereekseSlag van Cuito CuanavaleDuitse maselsLongontstekingResensieEkonomie van Suid-AfrikaKoperEwenaarSpringbokkeBysteekKongo-krisisMandalaBrugOrthopteraSwartbewussynsbewegingUitwerking van klimaatsveranderingKindermishandelingXenofobieMaagsweerGeprosesseerde kosSlawernyBloeddrukKlimaatAntoniemPythagoras se stellingMaanArgitektuurFetale alkoholsindroomVreesJo BlackOu Apostoliese KerkNasionalismeJane AlexanderNeurenberg-verhoreGlobaliseringSeekoeiAnneli van RooyenSkaapStilleweHidroulikaVolhoubare ontwikkelingHans AlbersVoorvoegselNasionale lied van Suid-AfrikaPapierPneumatikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Tradisionele Afrika-godsdiensWoestynReg tot ‘n gesonde omgewingRob HersovGemeenskapVermenslikingPHXenofobie in Suid-AfrikaGroepsdrukGroot Muur van ChinaChristendomPinksterHartBelastingSI-stelselSoortnaamJaco Jacobs🡆 More