Texas Instruments

Texas Instruments (TI) is 'n Amerikaanse produsent van halfgeleiers en rekenaartegnologie.

Die maatskappy se hoofkantoor is in Dallas, Texas in die Verenigde State van Amerika geleë. In 2005 was hulle die grootste vervaardiger van mikroskyfies vir selfone ter wêreld.

Texas Instruments
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1930 (as Geophysical Service Incorporated)
1951 (as Texas Instruments)
Hoofkantoor Dallas, TexasVerenigde State
SleutelpersoneRich Templeton (voorsitter, president en hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
Industriehalfgeleiers
Produkteanaloge elektronika, sakrekenaars, Digitale sein verwerkers, Digitale lig verwerkers, geïntegreerde stroombane, Radio-frekwensie identifikasie
DiensteIT, besigheidskonsultasie en uitkontrakteer van dienste
Inkomste$12,205 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$2,832 miljard (2013)
Netto inkomste$2,162 miljard (2013)
Werknemers34 759 (2012)
Webwerfti.com
Texas Instruments
Texas Instruments se kantore in Goleta, Kalifornië

Geskiedenis

Op 6 Desember 1941 neem Cecil H. Green, J. Erik Jonsson, Eugene McDermott en Patrick E. Haggerty die maatskappy Geophysical Service Incorporated oor. Hulle het tydens die Tweede Wêreldoorlog produkte onder dié naam aan die Amerikaanse weermag gelewer. Vanaf 1951 verskaf die maatskappy nie meer produkte aan die Amerikaanse weermag nie en is die maatskappy se naam na Texas Instruments verander.

Texas Instruments het 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die persoonlike rekenaar en die sakrekenaar gespeel. Navorser Jack Kilby ontwikkel in 1958 die geïntegreerde stroombaan, die mikroskyfie. Die het 'n nuwe wêreld van sakrekenaars en rekenmasjiene ontsluit.

Produkte

Texas Instruments vervaardig allerlei tipes elektronika, insluitend sakrekenaars, mikroskyfies vir selfone, modems en digitale kameras. Die maatskappy het ook tot 1997 rekenaars gemaak. Die rekernaarafdeling is egter in 1997 deur Acer oorgeneem. Hulle fokus sedertdien op verwerkers vir veral selfone en later ook vir tablette.

Verwysings

Bibliografie

  • P. Binant, Au coeur de la projection numérique, Actions, 29, 12-13, Kodak, Paris, 2007.
  • T. R. Reid, The chip : how two americans invented the microchip and launched a revolution, Random House Trade Paperbacks, New York, 2001.
  • Nobel lectures, World Scientific Publishing Co., Singapore, 2000.

Eksterne skakels

Tags:

Texas Instruments GeskiedenisTexas Instruments ProdukteTexas Instruments VerwysingsTexas Instruments BibliografieTexas Instruments Eksterne skakelsTexas InstrumentsDallasHalfgeleierMikroskyfieTexasVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloemhofdamEngelsTien GebooieNasionale PartyNederduitse Gereformeerde KerkTierboskatGenesis-skeppingsverhaalProtestantismeEmilia ClarkeC.J. LangenhovenTaalEskomGeelsugSydoringSeksueel oordraagbare infeksieSkipLys van hoofstedeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGravis-aksenttekenWynVoorsetselOratoriumJudaïsmeTurksvyKunselementeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kolorektale kankerCirruswolkAfrikaansLatynAsteroïdeLiewe HeksieTab ThackerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoortrekkersMiteBritse RykDemokrasieLigRooikatJeuksiekteGrondsoorteKSuid-Afrikaanse InkomstediensTweede WêreldoorlogMenslike-ontwikkelingsindeksGTierRWerkwoordLys van Afrikaanse digtersSAlfabetIndustriële RevolusieSagtewareSatellietSkaapGebande muishondNierversakingMedia (kommunikasie)MasturbasieGoeie VrydagPostmasburgSendelingposisieColin SteynBreinvliesontstekingHipertensieOrnitologieAnna GravesLidwoordSuid-AfrikaVoegwoordSimon PetrusBruto binnelandse produkHoutskool🡆 More