Tasché Burger: Suid-Afrikaanse sangeres

Tasché Susanne Burger (gebore op 29 Junie 2000 in Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sangeres.

Sy het van 4-jarige ouderdom af sanglesse geneem en aan haar talent geskaaf. Haar vroeë opvoeding ontvang sy by Laerskool Totius en Laerskool Durbanville; na haar Graad 8-jaar in Hoërskool Stellenberg het sy tuisonderrig ontvang tot Graad 12.

Tasché Burger
Gebore29 Junie 2000 (2000-06-29) (23 jaar oud)
Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2019 – tans
EtiketteUniversal Music SA

Sy is die wenner van die derde seisoen van die TV-musiekwerklikheidsreeks The Voice SA op die TV-kanaal M-Net. Sy het ’n platekontrak by Universal Music SA losgeslaan. Tasché was ook die eerste vroulike kunstenaar en die jongste om dié realiteitsreeks te wen. Francois van Coke was haar afrigter tydens hierdie reeks. Haar musiekloopbaan word bestuur deur Wynand Myburgh se musiekagentskap, Valkie van Coke.

Diskografie

Die Een (2019)

Tasché - EP (2019)

  • In November 2019 word Tasché se eerste EP vrygestel. Die EP is opgeneem by die Van Coke Studios en is vrygestel deur Universal Music SA. Haar weergawe van Lisa se Klavier asook Vier Seisoene Kind, saam met Francois van Coke, word gesing op die EP.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Tasché Burger DiskografieTasché Burger Eksterne skakelsTasché Burger VerwysingsTasché BurgerAfrikaansKaapstadLaerskool TotiusSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiDoopMotSwartkwasmuishondMoedersdagAtoomDialoog in fiksieWaterbesparing in Suid-AfrikaVennootskapAardverwarmingSonnetWêreldboekedagJodePornografieElandréVoegwoordEjakulasieLeierMuskeljaatkatErfenisdag (Suid-Afrika)CalviniaKondensasieNiemetaalDiarreeNeurenberg-verhoreRassisme in AfrikaSwedeDuitslandBybelUitwerking van klimaatsveranderingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVersamelnaamKoolstofGalileo GalileiWet op Bantoe-onderwysOnderwysInflasieNoord-Sotho (taal)SuiwelprodukDrinkwatervoorsieningSean CombsVraag en aanbodTekstielElon MuskKangaroeCleopatra VIINazi-DuitslandVergelykings (taalkunde)3D-rolprentNamakwalandMetaalPiesangMagneetHomofoonSatellietMorfeemNasionale VrouedagAborsieKlopjagJSEBruin menseSuid-Afrikaanse ReserwebankLidwoordKonsentrasiekampOos-KaapArmoedeverligtingJan van TonderKindersiektesAfrikaanse woordelys en spelreëlsVulvaSeksuele opwekkingVoortrekkermonumentBerghaanMiskruierArabies-Israeliese konflikKersfees🡆 More