Swartberglyster

Die swartberglyster (Pinarornis plumosus) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël beperk tot groot granietkoppe in boomveld.

Die voël is 25 cm groot en weeg 48 – 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Boulder Chat.

Swartberglyster
Swartberglyster
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pinarornis

Sharpe, 1876
Spesie:
P. plumosus
Binomiale naam
Pinarornis plumosus
Sharpe, 1876

Dit is die enigste spesie in die genus Pinarornis, wat tans aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Dit is dus 'n monotipiese takson. Die spesie het vroeër onder die familie van lysters (Turdidae) geval.

Swartberglyster
By die meer Chivero, Harare, Zimbabwe

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeWinterBreedtegraadDigvormBTWDelft, KaapstadDubbelpuntNasionaal-SosialismeAngolaHaaieSkarlakenkoorsElektrisiteitKriekLys van Suid-Afrikaanse skrywersLetterlike en figuurlike taalgebruikWinnie Madikizela-MandelaRob HersovAlliterasieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)GroepsgebiedewetBraaiArmoedeverligtingBateWikiOu Apostoliese KerkAardeHeidelberg, GautengSonja HerholdtLongSteenkool in Suid-AfrikaLiewe HeksieLyfstraf in skoleMaatskaplike verantwoordelikheidStereotipeNamibiëLongontsteking7de LaanEuropaAfkortingJosef StalinOnse VaderMaagCheslin KolbeLeestekenBevolkingWeermagPampoentjiesKlavierVulkanismeLidwoordPinksterVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameGesondheidRuslandGoogleMartin Luther King jr.Lys van Afrikaanse skrywersKoos BekkerJohannesburgPad na jou hartDrinkwatervoorsieningRobert SobukweArmoedeAntoniem20ste eeuWerkersdagCorioliskragTikTokGroot vyfPirow BekkerDinosourusAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOsoonlaagVingerseksBesoedeling🡆 More