Suidoosdistrik, Botswana

Suidoosdistrik

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Ramotswa en Gaborone
Oppervlakte: 1 780 km²
Bevolking: 276 319 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 155,24/km²

Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwesprovinsie.

Distrikte van Botswana Suidoosdistrik, Botswana

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusieksimboleHillary Anne MatthewsHadjVictoria AzarenkaLys van kleureInnes en Franna BenadéVaginale kankerNeroMenslike skeletNew OrleansJuan Antonio VillacañasNoordwes-UniversiteitVlag van EuropaMetaheelalFrederik Willem de KlerkCharles DickensEstlandTandbederfNamibiëIndiëNagmaalWes-AfrikaSirkelLandbouSaudiaEnsiklopedieKruisigingLuidsprekerPous Celestinus IIIMasturbasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Die BylKoringAmber HeardJo BlackMichail BoelgakofLewerNatuurbewaringAngssteuringMosselbaaiKommunistiese Party van die SowjetunieBybelSponsdierOogHerfsKliniese depressieNederduitsch Hervormde KerkTang-dinastieGroenlandsAlex KrizhevskyKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaGeskiedenis van AfrikaansWaterpokkiesWiskundeVolkekundeMaanPeter von GommKarooKrampMaagsweer2024 Japannese Grand PrixNasireërPous Alexander VIIWorsie VisserOu Apostoliese KerkKlein-KarooBreinStrokiesverhaalVersamelnaamISBN (identifier)SowjetunieGeoffrey HintonWolmaransstadDigitale objek-identifiseerderGewone janfrederikMieliestronk🡆 More