Kgalagadidistrik

Kgalagadidistrik

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstad: Tshabong
Oppervlakte: 106 940 km²
Bevolking: 42 049
Bevolkingsdigtheid: 0,39/km²

Die Kgalagadidistrik is die suidwestelike distrik van die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibië en in die suide aan Suid-Afrika. Kgalagadi grens in die noorde aan die Ghanzidistrik, in die suide aan Kweneng en die Suiddistrik. Die hoofstad is Tshabong. 'n Groot deel van die distrik word deur die Kalaharihalfwoestyn in beslag geneem. Die Kgalagadi-vredespark beslaan ongeveer 'n derde van Kgalagadi en lê ten dele ook in Suid-Afrika. Veral in die suide van die Kgalagadidistrik, langs die grens tussen Suid-Afrika en Botswana, vind mens baie dorpe met Afrikaanse name.

Kgalagadidistrik
Kaart van die Kgalagadi-vredespark
Distrikte van Botswana Kgalagadidistrik

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoleTale in Suid-AfrikaSonnestelselHolocaustAngina pectorisWesley SneijderJuan Antonio VillacañasBynierLitaueSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsJohan StemmetVerenigde State van AmerikaWes-AfrikaIndiëTafelberg2024Suzuki Vitara Brezza1991Machu PicchuVerkoueMaroela MediaHerfsKaapstadGuangdongLourierboomNarsistiese persoonlikheidsteuringAmerikaanse BurgeroorlogSeksuele opwekkingZazakiGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHartversakingBrjansk-oblastISBNMenseregteTropiese huisgeitjieRuslandRoemeensOrkney Snork NieWitbloedselBulgaryePous Innocentius IIPaaseierThailandLys van Afrikaanse rolprenteLily CarterKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaKongo-krisisTransvaalPalmagtigeNuwe TestamentDieetkundeNorwichMediaWikiMaria MagdalenaRanger 5Allan BoesakMosselbaaiKoöperasiestoriesBangladesjDemi Lee MooreWeeluisGeelslangReënspinnekopLongontstekingKameelperdLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaErektiele disfunksieGoudBatik AirHipertensieSannie Uys (skrywer)DroomWestdenedam-rampKameroenIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Rugbywêreldbeker 2003🡆 More