Strandaalwyn: Plantspesie

Die strandaalwyn (Aloe thraskii) is 'n plant of klein boom wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse ooskus.

Dit het 'n enkelstam en die blare is u-vormig na onder gebuig. Die plant dra geel-oranje blomme vanaf Mei tot Juliemaand en groei op die duine en in kusbos. Die plant kom altyd in groepe voor en lok baie bye en voëls. Die boom se FSA-nommer is 30.7

Strandaalwyn
Strandaalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. thraskii
Binomiale naam
Aloe thraskii
Baker, 1880
Sinonieme
  • Aloe fraskii Croucher

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Strandaalwyn GaleryStrandaalwyn Sien ookStrandaalwyn VerwysingsStrandaalwyn BronStrandaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteSonnetWerkersdagWebwerfGoudMagnetismeLys van bekende Suid-AfrikanersSiya KolisiC. Louis LeipoldtMaanDansHokkieWikipediaEuropaWaterbesparing in Suid-AfrikaSoogdierMiddeloorontstekingHerpes simplexKoolhidraatWes-KaapTafelsoutHandelsmerkVoorvoegselSpelerposisies in rugbyBeroerteTsongaWelwillendheidsdagPlaattektoniekBek-en-klouseerFranse RewolusieDolfynSwawelLys van nedersettings in Suid-AfrikaNedersettingWitbloedselGrondbesoedelingMigrasie van voëlsBeurtkragTuberkuloseBTWSkaakPablo PicassoGalileo GalileiKindermishandelingNoord-KaapGasEmfiseemHandré Pollard23 AprilKoorsblaarCleopatra VIIMetaalKriekBeëdigde verklaringDurbanNazi-DuitslandHomoniemSint JorisdagShakaSokkerCalviniaLettergreepKurt-Lee ArendseBosbokDokterEkonomie van Suid-AfrikaStudievaardighedeKommunikasieZoeloeWitrenosterLys van Suid-Afrikaanse musikanteTennisAardeSiekteEthiopië🡆 More