Steve Ballmer: Amerikaanse besigheidsman, voormalige HUB van Microsoft

Steven Anthony Ballmer (24 Maart 1956) is 'n Amerikaanse sakeman en belegger wat as die hoof- uitvoerende beampte van Microsoft gedien het vanaf 2000 tot 2014.

In November 2021 skat Bloomberg Billionaires Index sy persoonlike rykdom op VS$121 miljard.

Steve Ballmer: Amerikaanse besigheidsman, voormalige HUB van Microsoft
Steve Ballmer in 2014

Ballmer is in 1980 deur Bill Gates by Microsoft aangestel, en het daarna sy klasgee in die MBA-program by Stanford Universiteit gestaak. Hy het uiteindelik president geword in 1998, en Gates as HUB vervang op 13 Januarie 2000. Op 4 Februarie 2014 het Ballmer afgetree as HUB en is vervang deur Satya Nadella; Ballmer het op Microsoft se direksie bly dien tot 19 Augustus 2014, toe hy vertrek het om voor te berei vir die onderrig van 'n nuwe MBA-klas.

Sy ampstermyn en nalatenskap as Microsoft se uitvoerende hoof het gemengde ontvangs gekry, met die maatskappy wat verkope verdriedubbel en winste verdubbel het, maar sy markoorheersing verloor en 21ste-eeuse tegnologieneigings soos die opkoms van slimfone in die vorm van iPhone en Android misgeloop het.

Verwysings

Tags:

1956Hoof- uitvoerende beampteMicrosoft

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksposisieSpinnekopKoerantShakaVergelykings (taalkunde)XenofobieLys van NG gemeentesSpreeuVoortrekkermonumentBybelKapitalismeHoofkarakterBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Marie AntoinetteTropiese sikloonAfrikaGeografie van Suid-AfrikaKlimaatVisNarsistiese persoonlikheidsteuringPad na jou hartSokkerMaatskappyKatherine JohnsonLeeuSwitserlandLeah van NiekerkEkonomiese sektorKrampHaaie20ste eeuIronieMenseregtedagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGriepGrondsoorteTrevor NasserGautengBolandse aardbewing van 1969Carike KeuzenkampKaapstadSteenkool in Suid-AfrikaGloeilampDiskriminasieAnale kankerHartaanvalAbstraksie (rekenaarwetenskap)KoolstofAntjie SomersStereotipeOseanografieAdolf HitlerMag (sosiale wetenskappe)Afro-AmerikanersPrimêre sektor van die ekonomieKlavierCheslin KolbeKweekhuiseffekGalblaasBeaufortskaalAfrikaanse TaalmonumentRuslandLys van Afrikaanse rolprentePirow BekkerEben EtzebethNazi-DuitslandSekondêre sektor van die ekonomieGasOnderwerp (taalkunde)KolonoskopieSonnestelselAprilMetafoorKindersiektesEugenetika🡆 More