Aspalathus Digitifolia: Plantspesie

Aspalathus digitifolia is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Outeniekwaberge naby Mosselbaai voor. Die plant het 30% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van pinus-spesies die afgelope 30 jaar. Twee subpopulasies word bedreig deur indringerplante.

Aspalathus digitifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. digitifolia
Binomiale naam
Aspalathus digitifolia
R.Dahlgren, (1968)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingRoemeensWoordMusiekJakkalsMaagVerlede tydSoogdierRassismeMisdaadLewerWaterkringloopSlawernySout (chemiese stof)Suid-SothoHipoteseWet op Bantoe-onderwysKortverhaalVeelvoudige sinSwedeNederduitse Gereformeerde KerkNasionaal-SosialismeAppel (sanger)Wayde van NiekerkVoëlHaasXenofobieWoordeboek van die Afrikaanse TaalBalletSoortnaamMensLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsC. Louis LeipoldtOutismeAnilingusIndustriële RevolusieOlimpiese SpeleMilitêre diensplig in Suid-AfrikaAngolaOos-KaapGeslagsgelykheidTrigeminale neuralgieRina HugoOudtshoornCradock-4HerfsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMiltGroot-VisrivierKlem-in-die-kaakLatynHandré PollardVerkoueKlimaatveranderingMaatskappyLys van bekende Suid-AfrikanersRugbywêreldbeker 2023MagnetismeBesoedelingBelastingAborsieKatSwawelSosiale mediaDepressie (gemoedstoestand)PropagandaIdioomVerenigde State van AmerikaRymGasSendelingposisieSprokieWitbloedselByung-Chul HanGesonde dieetFibonacci-reeksFoto🡆 More