Songs I Wish I Had Written

Songs I Wish I Had Written is 'n Sweedse platemaatskappy in Malmö wat platekontrakte met popmusici en -musiekgroepe soos The LK, Moto Boy, Gentle Touch, Le Sport, Regina en Unarmed Enemies het.

Die maatskappy is 'n lid van The Swedish Model, 'n organisasie van sewe Sweedse musieketikette wat die internet as verspreidingskanaal hoog ag. Die etiket is in 2005 gestig en die huidige HUB van Songs I Wish I Had Written is Martin J. Thörnkvist.

Eksterne skakels

Tags:

Gentle TouchHoof- uitvoerende beampteMalmöReginaSwedeThe Swedish Model

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LewerTierboskatWebwerfVliegtuigBernice WestKilometerAluminiumEtniese groepBosluisbytkoorsLiewe HeksieNaeltjiesLys van Suid-Afrikaanse skrywersBorskankerDie Stem van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersDermpoliepDroomJava (programmeertaal)Maatskaplike verantwoordelikheidSuurstofPersoonlike voornaamwoordNatriumSeksismeWet op Afsonderlike GerieweWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKwaZuluLeierGewone breukeWet op NaturellengrondKomplementêre kleureCarles PuigdemontVeeartsHoofpynBerilliumLys van kinderspeletjiesStollingsgesteenteOrale seksSeekoeiHernubare energieTuberkuloseInfeksieQDaggaSterGeprosesseerde kosMaselsMisdaadromanOlifantBurgerregteVleilandSlag van BloedrivierSiembambaSuikerbekkiesAs jy singPersentasieHidroëlektrisiteitNatuurrampKinderregteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaElon MuskHomofoonVerenigde State van AmerikaLys van Afrikaanse skrywersArabies-Israeliese konflikStadMarie AntoinetteKunsVoorsetselDesmond TutuRuslandBywoordKoolstofdioksiedAkuutKalahariBoor (element)Prostaatkanker🡆 More