Smalblaarsuikerbos: Plantspesie

Die smalblaarbossuikerbos (Protea lanceolata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit staan ook as die smalblaarsuikerbos bekend en kom tussen Potberg en Riversdale-vlakte tot Mosselbaai, voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die spesie word tot 4 m hoog en blom van April tot Oktober met die hoogtepunt van Mei tot Julie.

Smalblaarsuikerbos
Smalblaarsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lanceolata
Binomiale naam
Protea lanceolata
E.Mey. ex Meisn., 1856
Sinonieme
  • Scolymocephalus lanceolatus (E.Mey. ex Meisn.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalkagtige witsand op hoogtes van 0 - 200 m. Die plant se voortbestaan word bedreig deur die rooikrans, 'n indringerplant.

Die boom se FSA-nommer is 90.1. In Engels staan dit as die Lance-leaf sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Smalblaarsuikerbos GalerySmalblaarsuikerbos Sien ookSmalblaarsuikerbos VerwysingsSmalblaarsuikerbos BronneSmalblaarsuikerbos Eksterne skakelsSmalblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandNasiebouVolstruisInsolasieBora BoraMediaWikiDesiré GardnerSeisoenPesachSanskritJan van HunksHeks van HexrivierWiki CommonsHennie MaasMarga van RooyLiewe HeksieLys van landeTydLys van presidente van BurundiJo BlackHoopstadLetterkundeDiarreeVakbondDuitse nasionale rugbyspanHentiesbaaiChirurgiePG du PlessisSeksposisieBruin huisslangLys van bekende Suid-AfrikanersJada FireJapannese letterkundeLuxemburg (provinsie)Vlag van Suid-AfrikaBoraksJohnny SinsReële getalFrankrykSeekoeiJagluiperdKaapstadNasionale VrouedagChris HaniAfrikaanse TaalmonumentSeksuele stimulasieDiepfopMuishondTarentaleSonwyserNetflixLys van politieke partye in Suid-AfrikaAnneli van RooyenTermietSorina ErasmusOrale seksAardePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEkologieOnderwysFormule EenLourierblaarCarike KeuzenkampHernubare energieSuikersiekte🡆 More