Slanke Klipstamper

Die Slanke klipstamper (Hippopotamyrus ansorgii) is 'n varswatervis wat in die boonste dele van die Zambezirivier, die Kunene-, Okavango-, Buzi- en Pungweriviere voorkom.

Daar is 'n geïsoleerde bevolking in die Ruorivier in Malawi. In Engels staan die vis bekend as die Slender stonebasher.

Slanke klipstamper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Osteoglossomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. ansorgii
Binomiale naam
Hippopotamyrus ansorgii
(Boulenger, 1905)

Voorkoms

Die vis het 'n lang en plat lyf, die dorsale vin (agter op die lyf) is korter as die anale vin en die stertvin is gevurk met ronde punte. Die vis het 'n klein bek. Die vis is gewoonlik bruin of swart met 'n vertikale streep waar die dorsale vin begin en word tot 150 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige areas in vinnigvloeiende water. Hulle vreet ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Slanke Klipstamper VoorkomsSlanke Klipstamper HabitatSlanke Klipstamper Sien ookSlanke Klipstamper Eksterne skakelSlanke Klipstamper BronSlanke Klipstamper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteSowjetunieAkkedisElana AfrikaWalvisVratGreen PornoKersfeesTrekarbeidDeelteken en umlautOlifantDroogteDesimale breukeLikkewaanAborsie in Suid-AfrikaKevin RuddNasiebouGordelroosRenaissanceLys van Kaapstad se voorstedeArmoedeverligtingGrootste rampe in Suid-AfrikaDubbelpuntBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WaterstofGeografie van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumBetonDrinkwatervoorsieningChromatografieDiepaartromboseGasSlag van Cuito CuanavaleJazzBybelSpreeuBeurtkragSweedsLabia (geslagsdele)LettergreepEiffeltoringApostoliese GeloofsendingJohan VorsterKaapse VlakteBesproeiingTandbederfVryheidsmanifesVolhoubaarheidKoperSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DroomBuffelLewerKrokodilGemeenskapKoerantXHTMLVarkgriepBruin menseSuid-Afrikaanse GrensoorlogMaanBolandse aardbewing van 1969KarooPubliekPersoonlikheidDinosourusKlavierSuid-EuropaMiddeloorontstekingLidwoordKlimaatRymSeekoeiBeesHindoeïsme🡆 More