Skokiaan: ‘n onwettige alkoholiese drank

Skokiaan is ‘n alkoholiese drank wat aanvanklik deur die swart inwoners van die mynkampongs op die Witwatersrand berei is.

Die bestanddele is goedkoop en volop beskikbaar, maar soms is die gevolge van die gebruik van die drank fataal. Water, suiker, mieliemeel of meel van manna en suurdeeg word laat gis. Bykomende bestanddele, soos karbied, word soms toegevoeg om meer etielalkohol te verkry.

Etimologie

Die woord skokiaan kom blykbaar van die Zoeloe-woord isi-kokeya of isi-kokeyana met die waarskynlike betekenis van “kring by die dans” of “klein kamp”. Dit verwys glo na die gewoonte om onwettige drank te versteek.

Lees ook

Bronne

  • Rosenthal, Eric: Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen: Warne, 1967.

Verwysings

Tags:

Skokiaan EtimologieSkokiaan Lees ookSkokiaan BronneSkokiaan VerwysingsSkokiaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeVioolNamibiëMurraysburgDroomAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNasiebouSportVersoeningsdagFluoorVrouKarooLys van Joodse feeste en herdenkingsJan-Willem BreureJohn Brown (aktivis)Johann de LangeGedigWhatsAppKewerSwartrenosterHomoniemEendbekdierWalvisNeo-NazismeWiskundige terminologieKolitisSeekoeiAfrikaanse WikipediaNeurenberg-verhoreSuid-Afrikaanse randKoerantGeslagsgelykheidImpakte van toerismeXhosasLeah van NiekerkBruto binnelandse produkAngssteuringBybelHerfsSjimpanseeLangste woordSelfbeeldVoëlPiesangErfenisHage GeingobLuiperdErosietipesDataverwerkingThys die BosveldklongMaagOnderwerp (taalkunde)HondDierKlein gekolde katKoperEkonomieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAprilWoordeboek van die Afrikaanse TaalPubliekUniondaleDiarreeDialoog in fiksieBesproeiingGriepCristiano RonaldoLeonardo da VinciStaatstoelaeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKindermishandelingRekenaarAnale kankerGroot vyfSonkrag🡆 More