Sjah

Sjah (شاه) is 'n Persiese woord wat koning beteken.

Die woord is 'n verbastering van die proto-Indiese "kshatriya", iemand wat 'n kshatra(p) of domein regeer en dus koning is. In die Achaemenide-ryk was die eretitel van die sjah "koning der konings".

Sjah
Slaapkamer van sjah Mohammad Reza Pahlavi.
Sjah
Die "wit paleis" van sjah Mohammad Reza Pahlavi in Teheran.

Die woord word in die Afrikaanse woord skaak herken, van die skaakspel wat na die koning vernoem is. Die term skaakmat (sjah + Persies maata) beteken letterlik "die koning is hulpeloos". Alhoewel mat (vergelyk mart, mort) Arabies vir "dood" is en "skaakmat" dus gereeld as "die koning is dood" vertaal word, is hierdie uitdrukking reeds deur die Perse gebruik nog voordat die spel na die Arabiese wêreld versprei het.

Die woord sjah kom in baie Persiese name voor:

  • Sjahkam (die wens van die koning)
  • Sjahram
  • Sjahriar (koning/regent)
  • Sjahrokh (die gesig van die koning)
  • Sjahyar (die vriend van die koning)
  • Sjahnaz (meisiesnaam, beteken: geliefde/gunsteling van die koning)

In die geskiedenis het die Persiese Ryk tientalle konings of sjahs geken, maar in die daaglikse taalgebruik geld Mohammad Reza Pahlavi as die sjah.

Bronne

Tags:

Persies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieVergelykings (taalkunde)KangogrotteMonopolieNedersettingDramaMoedersdagNag van die lang messeVoortrekkermonumentJesus van NasaretRobert SobukweHolocaustLidwoordCurly HowardLimpopo (rivier)Antjie SomersHomofoonVolksrepubliek ChinaApostoliese GeloofsendingSuider-AfrikaKomplementêre kleureRookgewoonteVaginale kankerRentePastoorMensAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBrandstofLeierMadison IvySuikersiekteMenslike skeletLettergreepTsongaWiskundeWortelOrgasmeAfrikaansHindoeïsmeGasBesoedelingKinderregteJodeAfrikaanse naguilLys van Afrikaanse rolprenteKolonisasieDuitslandLys van Afrikaanse televisiereekseStaat PalestinaAfrikaanse WikipediaKamoefleringGriekwa-AfrikaansDuitse maselsGrondbesoedelingOlimpiese SpeleDesmond TutuGrootste rampe in Suid-AfrikaSuiwelprodukKernkragHipoteseSowjetunieSokkerKarooMaagThomas EdisonGrondNG gemeente MurraysburgOrtopedieWerkloosheidEreksieUitwerking van klimaatsveranderingSomerHeuningbyPoesNasionaal-SosialismeMoskou🡆 More