Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe

Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe (IATA-kode: MRU, ICAO: FIMP), is die belangrikste internasionale lughawe in Mauritius.

Dit is 26 km suidoos van die hoofstad Port Louis geleë. Die lughawe was voorheen bekend as die Plaisance Lughawe, maar dit is herdoop ter nagedagtenis van Sir Seewoosagur Ramgoolam.

Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe
voorheen Plaisance-lughawe
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe
Aanloopbaan 14 by die SSR Int. Lughawe
IATA: MRUICAO: FIMP
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Airports of Mauritius Co. Ltd.
Ligging Plaine Magnien
Spil vir Air Mauritius
Hoogte bo seevlak 57 m / 186 vt
Webtuiste aml.mru.aero mauritius-airport.atol.aero
Landkaart
MRU is in Mauritius
MRU
MRU

Ligging in Mauritius

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
14/32 3,370 11,056 Teer
Statistieke (2012)
Passasiers 2,690,869
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe
SSR Internasionale Lughawe (Aug. 2009)

Die lughawe, wat tot 'n streekspilpunt ontwikkel het, huisves direkte vlugte na verskeie bestemmings in Afrika, Asië, Europa en is die tuiste van die land se nasionale lugredery Air Mauritius. "Airports of Mauritius Co. Ltd" (AML) is die eienaar en operateur van die lughawe; die regering van Mauritius is die grootste aandeelhouer van AML. "Airport Terminal Operations Ltd" (ATOL) was verantwoordelik vir die ontwerp, bou en bedryf van die nuwe eindpuntgebou.

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

HoofstadIATA-kodeICAOLughaweMauritiusPort Louis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byung-Chul HanTsoenamiVolstruisPaddaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuikersiekteAngolaTafelsoutSuid-SothoPampoentjiesJagluiperdWêreld- Ekonomiese ForumKrapHeelgetalLandbouNoord-KaapHomoniemSuid-Afrikaanse InkomstediensGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogGetalGriepBlaarKalsiumPeriodieke tabelNatuurrampYsterCarike KeuzenkampBorskankerOmtrek, oppervlakte en volumeSendelingposisieDonkieWoestynBeroerteSirkelSkoolAarde se atmosfeerStaatstoelaeDemokrasieJodeKongo-krisisSekondêre sektor van die ekonomieKunstenaarWerwelkolomMierLionel PetersonDemi Lee MooreGianna MichaelsCovid-19-pandemieDigvormAfro-AmerikanersVaalrivierVerkragtingAmhariesDuitslandBelastingJudaïsmePersoon (taalkunde)ChatGPTRugbywêreldbeker 2023RookgewoonteGeografie van Suid-AfrikaGrondsoorteLys van Joodse feeste en herdenkingsSinkNederduitse Gereformeerde KerkGrondbesoedelingRob HersovOos-KaapVaginaAppendiksSkaakBreinvliesontstekingDialoog in fiksieMateriaalAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPesachEthiopië🡆 More