Sesbalk-Lipvis

Die Sesbalk-lipvis (Thalassoma hardwicke) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Sixbar wrasse.

Sesbalk-lipvis
Sesbalk-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Thalassoma

(Swainson, 1839)
Spesie:
T. hardwicke
Binomiale naam
Thalassoma hardwicke
(Bennett, 1830)

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Hulle vreet bodem ongewerweldes, klein vissies en soöplankton.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Sesbalk-Lipvis IdentifikasieSesbalk-Lipvis Sien ookSesbalk-Lipvis Eksterne skakelSesbalk-Lipvis BronSesbalk-Lipvis VerwysingsSesbalk-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomoniemJo BlackJansenvilleKasteel die Goeie HoopEk is 'n Afrikaan (toespraak)AkademiaStaalKonjunktivitisEnsiklopedieTrigeminale neuralgieNatuurlike hulpbronBurgerregteKoorsblaarTegnologieKlereAngina pectorisHandelsmerkNommertekenGeskiedenis (vakgebied)Lys van kinderspeletjiesSosiale mediaSkarlakenkoorsLiefdeGesonde dieetBek-en-klouseerRassisme in AfrikaGeldNarsistiese persoonlikheidsteuringSendelingposisieKriekVakbondLeonardo da VinciLoodViëtnamHoopVleilandVerstedelikingTekstielBloedvergiftigingNamibiëLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRooikatGoogle TranslateAfrikanernasionalismeSuid-AfrikaNasionalismeKindermishandelingHemelvaartNederlandsKameelperdAppendiksVierde Industriële RevolusieGroot TrekLübeckOranjerivierMenseregtedagSoogdierChapmanspiek-rylaanBruin menseMigrasie van voëlsHartaanvalWeervoorspellingAdolessensieSowjetuniePad na jou hartPlae van EgipteMandalaTafelbergGoeie VrydagVerlede tydAB de VilliersGrondbesoedelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DonkieVloeistofWerkloosheid🡆 More