Selenga

Die Selenga of Selenge (Boerjaties: Сэлэнгэ гол, Selenge gol, Сэлэнгэ мүрэн, Selenge müren; Mongools: Сэлэнгэ мөрөн, Selenge mörön; Russies: Селенга́, Selengá) is die grootste van die Baikalmeer se invloeiende riviere.

Die rivier, met 'n lengte van 1 480 km, ontstaan deur die saamvloei van die Delgermörön- en Iderrivier in Hövsgöl, Noord-Mongolië. Aansluitend vloei die rivier, in Mongolië Selenge genoem, in 'n noordoostelike rigting deur Noord-Mongolië en bereik die Russiese grens. In Rusland word die rivier Selenga genoem en vloei dit in 'n noordelike rigting deur die republiek Boerjatië tot by die republiek se hoofstad, Oelan-Oede. Aansluitend vloei dié rivier in 'n westelike rigting en mond in die Baikalmeer uit. Die Selenga word hidrologies as die Angara se boloop beskou.

Selenga – Selenge
Die Selenga naby Oelan-Oede
Die Selenga naby Oelan-Oede
Die Selenga naby Oelan-Oede
Selenga

Die stroomgebied van die Selenga

Oorsprong Saamvloei van Delgermörön en Ider, Hövsgöl, Noord-Mongolië
Monding naby Oelan-Oede, Boerjatië, Rusland
Baikalmeer
Stroomgebied Mongolië, Rusland
Lengte 1 480 km
Oorspronghoogte 1 176 m
Mondinghoogte 456 m
Gemiddelde afloop 284 m³/s
Stroomgebiedopp. 448 000 km²
Kaart van die Selengabekken in Asië
Kaart van die Selengabekken in Asië

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AngaraBaikalmeerBoerjatiesBoerjatiëHidrologieHoofstadMongoliëMongoolsOelan-OedeRivierRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erfenisdag (Suid-Afrika)Industriële RevolusieBraaiTelkomNatriumsulfietTsoenamiDirekte en Indirekte redeDikdermStilleweLidwoordArabies-Israeliese konflikGoudkus (streek)Hector PietersonKookpuntGesonde dieetFamilie (verwantskap)Byvoeglike naamwoordIdioomMahatma GandhiHipoteseAfrikaanse TaalmonumentVratAfro-AmerikanersCorioliskragSpinnekopPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelDaggaSimmetrieJan-Willem BreureBywoordTuisbladKlerePenisVoegwoordOm-te-infinitiefkonstruksie20ste eeuMark (ekonomie)NaaldekokerGroot-VisrivierBrongitisMigrasie van voëlsKunstenaarKunsmatige intelligensieUitwerking van klimaatsveranderingWaarheid-en-versoeningskommissieSoweto-opstandDeelwoordSuiwelprodukDansOligopolieTweede WêreldoorlogChristiaan Frederik BeyersEweknienetwerkWiskundige terminologieTennisKompasDesimale breukeHoofkarakterTafelbergTaalLieweheersbesieVolhoubaarheidLiewe HeksieTolla van der MerweAdolf HitlerVaalrivierSkoenlapperKoerantWêreldboekedagAngolese BurgeroorlogBronsSwartbewussynsbewegingVigsVoornaamwoordBruto binnelandse produk🡆 More