Iwan Tsjerski

Iwan Dementewitsj Tsjerski (Russies: Иван Дементьевич Черский) was in die 19de eeu (3 Mei 1845 – 25 Junie 1892) ’n ontdekkingsreisiger in Siberië.

Hy is na Transbaikalië verban vir sy deelname aan ’n opstand van 1863 tot 1865 in die Pools-Litause Gemenebes teen Rusland. Hy het ’n selfgeleerde wetenskaplike in Siberië geword. Hy het die Sajan-gebergte, Irkoet-rivier, Laer-Toengoeska-rivier en die Selenga-rivier verken. Hy het die ontstaan van die Baikalmeer verduidelik, die eerste kaart van sy kus geteken en die geologiese samestelling van Oos-Siberië beskryf. Daarna het hy ook baie ander riviere verken.

Iwan Dementewitsj Tsjerski
Иван Дементьевич Черский
Iwan Tsjerski
Gebore3 Mei 1845
Vitebsk-provinsie, Russiese Ryk
Sterf25 Junie 1892
Omolon-rivier, 'n sytak van die Kolyma
NasionaliteitVlag van Rusland Rusland
BeroepGeograaf, geoloog, paleontoloog

Verwysings

Tags:

19de eeuBaikalmeerPools-Litause GemenebesRuslandRussiesSelengaSiberië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LetterkundeNatuurrampTennisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoos KombuisMetaalSeksuele stimulasie0 (getal)Kappie (skryfteken)WikipediaKarooSigaretLidwoordAfrikaanse taalleerRina HugoMalariaAnilingusSWikibooks7de LaanTsoenamiVenesiëDiepaartromboseBorsteLeierskapPeach van PletzenGroepsdrukNomina sacraAnneli van RooyenAalwynDistrik SesPlae van EgipteKolonoskopieMonopolieOutismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGeldPinksterAkuutBoerkaMoskouImpakte van toerismeEjakulasieWaterkringloopSuikersiekteKlerksdorpWatersuiweringChirurgieBeesvleisLys van Suid-Afrikaanse musikanteKonjunktivitisHipertensieIslamitiese seksualiteitswetteOppervlakteFotosinteseBreinZambiëOrlando, FloridaNederlandsGewone luislangToerismeHemelvaartsdagSportRichard GaddKartografieBasisinkomsteProteaMikroskoopOnderwysSowjetunieSharpeville-slagtingUnited Africans TransformationEkonomieKimberley🡆 More