Sekelstert Grootoog

Die Sekelstert grootoog (Priacanthus hamrur) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail bigeye.

Sekelstert grootoog
Sekelstert Grootoog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Priacanthus
Spesie:
P. hamrur
Binomiale naam
Priacanthus hamrur
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis kan sy kleur van silwer na rooierig binne sekondes verander en word tot 45 cm lank.

Habitat

Die vis verkies om te leef in koraalriwwe en rots bodems in water wat van 5 – 250 m diep is. Die visse is gewoonlik onaktief deur die dag. Goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Sekelstert Grootoog VoorkomsSekelstert Grootoog HabitatSekelstert Grootoog Sien ookSekelstert Grootoog BronSekelstert Grootoog Eksterne skakelSekelstert Grootoog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiKontinentWoordAngssteuringMagnetismeSteve BikoGesondheidImpakte van toerismeAl-FatihaC. Louis LeipoldtEuropaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameStaatstoelaeRobert SobukweHerfsMetaalMetafoorVloeistofSwartkwasmuishondHannes van WykLondenJeuksiekteVersamelnaamAppendiksNedersettingKindermishandelingXenofobieFranse RewolusieRugbyGreen PornoFiela se kindBronsEthiopiëBalletVulvaSlangD.J. OppermanBraaiAfrikaanse woordelys en spelreëlsOnderwysVierde Industriële RevolusieVleilandHokkieVoedingEnkelvoudige sinKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPad na jou hartDoopKrugerwildtuinKlimaatKriekKappie (skryfteken)OorstromingKatoenVerlede tydGoudkus (streek)BestaansboerderyGroot DepressieChristiaan Frederik BeyersHartversakingJohan BadenhorstDikdermJode in Suid-AfrikaSlawernyTamboraSanskritDiarreeSint JorisdagBloedsomloopstelselMikro-ekonomieWikiquoteStollingsgesteenteLys van Afrikaanse televisiereekseKunsmatige algemene intelligensieBerghaan🡆 More