Sederbergspeldekussing: Spesie van die spleldekussings

Die Sederbergspeldekussing (Leucospermum spathulatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Sederberg tot die Koue Bokkeveld assok Kwadousberg naby Worcester. Die struik word 3 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.

Sederbergspeldekussing
Sederbergspeldekussing: Spesie van die spleldekussings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. spathulatum
Binomiale naam
Leucospermum spathulatum
Rourke, 1810
Sinonieme
  • Leucospermum cereris Compton
  • Protea spathulata Poir.

In Engels staan dit as die Cederberg pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-KoreaDieregeluideKolonoskopieHernubare energiePeach van PletzenMartin Luther King jr.ArgitektuurElektroniese oorlogvoeringMagda van BiljonGreta JonesOlimpiese SomerspeleHoenderEk is 'n Afrikaan (toespraak)DurbanTuberkuloseKasteel die Goeie HoopMonopolyTransatlantiese slawehandelDeelwoordKlem-in-die-kaakSonpaneelWaterbesparing in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysLeonardo da VinciWynErfenisdag (Suid-Afrika)NagmaalDavid de LangeDistillasieDieremishandelingPenisRob HersovKlein-KarooTuisbladRadiogolfvoortplantingHadjPeriodieke tabelSokkerWindkragWaterpokkiesBeeldspraakTweede WêreldoorlogMetafoorKarpaletonnelsindroomBloedsomloopstelselAfkortingVoorsetselSekondêre sektor van die ekonomieKonsentrasiekampOostenrykHeks van HexrivierClutiaWinterMisdaadKorrosieChristendomVerkoueSeksGemeenskapBeaufort-WesTafelbergLetterkundeParysPuberteitHip-hop-musiekOligopolieSnaarinstrumentSamestellende afleidingGeografie van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingGrondsoorte🡆 More