Boomkruiper

Die Boomkruiper (Salpornis spilonotus) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld.

Hulle sluit dikwels by gemengde voëlgroepe aan. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Creeper.

Boomkruiper
Boomkruiper
'n Boomkruiper in Rajasthan, Indië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Certhiidae
Subfamilie:
Salpornithinae

Mayr & Amadon, 1951
Genus:
Salpornis

G.R. Gray, 1847
Spesie:
S. spilonotus
Binomiale naam
Salpornis spilonotus
(Franklin, 1831)

Voorkoms

Die voël is 14 tot 15 cm lank en weeg 16 tot 16 gram. Dit is duidelik herkenbaar; dit het duidelike gespikkelde en dwarsgestreepte verekleed. Die jong voël is valer met 'n witter borskant.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Boomkruiper VoorkomsBoomkruiper Sien ookBoomkruiper BronBoomkruiper VerwysingsBoomkruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChromatografieRugbyKonsentrasiekampShakaKortverhaalBewussynKontinentMusiekVigsSelfstandige naamwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nelson MandelaVerkragtingEkonomiese sektorLidwoordSatellietEuropaLeestekenPretoriaVerenigde State van AmerikaWoestynCalviniaJakobSwartbewussynsbewegingFranse RewolusieSonnestelselPesachTsongaTweede VryheidsoorlogBladwisselendNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMuskietOligopolieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJaco JacobsNamibwoestynSimboolVoornaamwoordNamibiëKrokodilAarverkalkingZoeloeAfvalbestuurSharpeville-slagtingBTWSlag van Cuito CuanavaleYsterIndiëYouTubeLika Berning7de LaanWisselkoersMotorvoertuigDieregeluideInfeksieCarles PuigdemontAngolese BurgeroorlogSonGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBysteekSeilvaartDoopGasLewerMorfeemSiya KolisiKewerTelevisieWillie JoubertBeesvleisElektrolietPoësieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRookgewoonteEnsiklopedieTwaalf Stamme van IsraelWerkloosheid🡆 More