Boomkruiper

Die Boomkruiper (Salpornis spilonotus) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld.

Hulle sluit dikwels by gemengde voëlgroepe aan. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Creeper.

Boomkruiper
Boomkruiper
'n Boomkruiper in Rajasthan, Indië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Certhiidae
Subfamilie:
Salpornithinae

Mayr & Amadon, 1951
Genus:
Salpornis

G.R. Gray, 1847
Spesie:
S. spilonotus
Binomiale naam
Salpornis spilonotus
(Franklin, 1831)

Voorkoms

Die voël is 14 tot 15 cm lank en weeg 16 tot 16 gram. Dit is duidelik herkenbaar; dit het duidelike gespikkelde en dwarsgestreepte verekleed. Die jong voël is valer met 'n witter borskant.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Boomkruiper VoorkomsBoomkruiper Sien ookBoomkruiper BronBoomkruiper VerwysingsBoomkruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtoomEk is 'n Afrikaan (toespraak)Gawes van die Heilige GeesSeekatBurgerregteMateriaalEnkelvoudige sinTuberkuloseNatuurlike hulpbronStikstofGreen PornoPenisGeskiedenis van AfrikaansHoenderSelakantInstagramMusiekVloeistofSwaelWinterLodewyk XVI van FrankrykWet op NaturellengrondDie Laaste Avondmaal (Leonardo)LidwoordDurbanPaddaPizzaWhatsAppKankerSkilpadNierVaginaSuid-Afrika-WetKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSydneyVaste stofSokkerAntisemitismeVolhoubaarheidProteaWitbloedselTropiese sikloonOnderwerp (taalkunde)President van Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordNasionale VrouedagFamilie (verwantskap)Martin Luther King jr.HulpwerkwoordEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBateRomanSwartkwasmuishondAtmosfeerLys van bekende Suid-AfrikanersGianna MichaelsSkuinsstreepE-posAfrikaNederlandsAfrikaanse woordelys en spelreëlsSinoniemHomoniemVlag van Suid-AfrikaWêreldwye webVerkleurmannetjieDuitse maselsLiefdeGeskiedenis van die BoererepubliekeBloedsomloopstelselKapitalismeSportKunsmatige intelligensieMiddeloorontstekingNeurenberg-verhoreVersoeningsdagKorrupsie🡆 More