Saffloer: Chemiese verbinding

Saffloer is 'n voorwetenskaplike kleur, 'n diep skakering van blou, verkry deur kobalterts te rooster.

#0014A8

Tydens die Victoriaanse tydperk is saffloer gebruik om glas blou te kleur.

Die eerste aangetekende gebruik van saffloer as 'n kleurnaam in Engels, was omstreeks die 1550s.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word saffloer soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #0014A8
RGB-kleurmodel (0, 20, 168)
CMYK (1, .88, 0, .34)
HSV (233°, 1%, .66%)

Sien ook


Tags:

BlouKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringKrugerwildtuinAtoomKleurHomofoonKolonialismeKarnivoorLys van Kaapstad se voorstedeSeksuele stimulasieAngolaVerenigde KoninkrykGemeenskapDemokrasieJaco JacobsKunsmatige intelligensieDesmond TutuAfrikaanse Taalmonument (Welkom)VerkleinwoordKoue OorlogHamburgerHidroulikaSweedsDarwinismeSlag van BloedrivierKlimaatKlimaatveranderingC.J. LangenhovenPoesNeo-NazismeLimfvatstelselTropiese sikloonVaste stofAborsie in Suid-AfrikaGalblaasNierversakingJodeNasionale VrouemonumentJan-Willem BreureAarde7de LaanAluminiumJode in Suid-AfrikaTemperatuurAfrikaanse TaalmonumentDrinkwatervoorsieningBalletFluoorKarpaletonnelsindroomBloukraanvoëlPseudowetenskapHoenderSeksismeSpinnekopMarsTelwoordErosietipesAartappelRekeningkundeDokterSportMag (sosiale wetenskappe)Slag van Cuito CuanavaleArmoedeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)KewerElon MuskSmaakAvbobMandalaKweekhuisgasWikimedia-stigtingWerkwoordEkologieGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More