Saambou

Saambou Bank is 'n voormalige Suid-Afrikaanse bank wat in 1942 gestig en in 2006 gelikwideer is.

Beginjare

Die bank is op 12 Junie 1942 onder die naam Unie Bouvereniging gestig. Kort daarna is die maatskappy se naam na Saambou (Permanente) Bouvereniging verander. In 1970 het hulle met Nasionale Bouvereniging saamgesmelt om Saambou Nasionale Bouvereniging te vorm. Hierdie vereniging het Saambou Beherend in 1987 gestig en onder die naam Saambou Bank handel gedryf.

Kuratorskap

Die bank is in Februarie 2002 onder kuratorskap geplaas nadat koerantberigte bespiegel het dat die bank bankrot is en kliënte binne twee dae R1 miljard onttrek het. Ten tye van die kuratorskap was Saambou op ses na die grootste bank in die land. Die JSE het ook in 2002 verhandeling in Saambou-aandele opgeskort en ENB het 'n deel van die verbandboek oorgeneem.

Likwidasie

Die bank is in 2006 finaal gelikwideer. 'n Oorskot van R7,568 miljoen, of 4,53c per aandeel is aan aandeelhouers uitbetaal. Die aandele het voor die kuratorskap teen 203c per aandeel verhandel.

Verwysings

Verdere naleeswerk

Tags:

Saambou BeginjareSaambou KuratorskapSaambou LikwidasieSaambou VerwysingsSaambou Verdere naleeswerkSaambouBankLikwidasieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaKarlien van JaarsveldSiener van RensburgVoorvoegselLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieKremetartTutsiSuiderkruisJakobKleinkolmuskeljaatkatPandjabiMaliVormBynierLaingsburgvloed7de LaanBambi WoodsBruin huisslangJaco JacobsArmoedeSpinnekopGoewerneurHenry CavendishBelgiëLetterkundeAfrikaanse TaalbewegingSeksualiteitDie GelofteNarsistiese persoonlikheidsteuringKolorektale kankerWilliams Grand Prix EngineeringIrma SternAnargismeVolksrepubliek ChinaTweede WêreldoorlogPofadder (slang)Ou TestamentSeksTurksvyAnna GravesSid JordanRooijakkalsC (programmeertaal)KommunikasieCirruswolkAlbumWhatsAppVoedselkettingJagluiperdAfrikaanse TaalmonumentKonsonantZambezirivierWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaFokker F27 FriendshipVetplantHomofoonBruto binnelandse produkWerner AbrolatDemokrasieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van bekende Suid-AfrikanersVachelliaWikiWurmWolfMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKenny EverettGlasMiltGeorge BallotMajaErdwurmVeelrassige pornografieProstitusieHeidelberg, GautengIntensiewe vorm🡆 More