Rugby League Park

Rugby League Park (ook bekend as Christchurchstadion) is 'n stadion in Christchurch, Nieu-Seeland, wat vir rugby en rugby league aangewend word.

Die stadion was vroeër bekend as die Addington Skougronde en word besit deur die Canterbury Rugby League.

Rugby League Park
Rugby League Park
Lugbeeld van Rugby League Park in 2012

Ligging Christchurch, Nieu-Seeland
Koördinate 43°32′37.32″S 172°36′14.76″O / 43.5437000°S 172.6041000°O / -43.5437000; 172.6041000 172°36′14.76″O / 43.5437000°S 172.6041000°O / -43.5437000; 172.6041000
Eienaar Canterbury Rugby League
Kapasiteit 18 000 (sedert 2012 vir Superrugby)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Renovasie 24 Maart 2012
Huurders
Crusaders (Superrugby) (2012-huidig)
Canterbury Bulls
South Island Rugby League-span

Rugby League Park het ernstige skade gekry tydens die Christchurch-aardbewing in Februarie 2011 en was gesluit tot 24 Maart 2012.

Na die aardbewing moes die pawiljoene afgebreek word. Die AMI-stadion, die hoofsportgronde in Christchurch, het egter heelwat meer skade gely. As tydelike vervanging vir die stad is Rugby League Park opgegradeer na 18 000 sitplekke in Maart 2012 met ’n moontlike uitbreiding na 26 000 vir groot wedstryde. Die gevolg was dat die Crusaders hul basis na Rugby League Park verskuif het vir die 2012 Superrugbyseisoen. Die stadion sou ook die gasheer wees van ’n All Black-wedstryd en ’n wedstryd van die Wellington Phoenix.

Wedstryde

Rugbyliga-toetswedstryde

Toets# Datum Uitslag Toeskouers
1 29 Julie 1950 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Groot-Brittanje 16–10 10 000
2 27 Junie 1953 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Australië 25–5 5 509
3 1 Augustus 1964 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Frankryk 18–8 4 935
4 19 Julie 1970 Rugby League Park  Groot-Brittanje versl. Rugby League Park  Nieu-Seeland 23–9 8 600
5 4 Augustus 1974 Rugby League Park  Groot-Brittanje versl. Rugby League Park  Nieu-Seeland 17–8 6 316
6 15 Junie 1975 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Frankryk 27–0 2 500
7 12 Junie 1977 Rugby League Park  Groot-Brittanje versl. Rugby League Park  Nieu-Seeland 30–12 7 000
8 5 Augustus 1979 Rugby League Park  Groot-Brittanje versl. Rugby League Park  Nieu-Seeland 22–7 8 500
9 22 Julie 1984 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Groot-Brittanje 28–12 9 824
10 17 Julie 1988 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Groot-Brittanje 12–10 8 525
11 23 Junie 1991 Rugby League Park  Nieu-Seeland versl. Rugby League Park  Frankryk 32–10 2 000

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rugby League Park WedstrydeRugby League Park VerwysingsRugby League Park Eksterne skakelsRugby League ParkChristchurchNieu-SeelandRugbyRugby leagueStadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetaalVolhoubaarheidChristendomWaterbesparing in Suid-AfrikaInternetGroepsdrukGeboorteSteve BikoSwawelKarlien van JaarsveldTafelbergAlliterasieCalviniaTekstielWikiquote22 AprilKangogrottePseudowetenskapOorkruipersVerkouePesachVaginaSoutsuurBeurtkragKaapse florarykMisdaadMandalaGesonde dieetConsolidated B-24 LiberatorElon MuskDriedimensioneelSeksposisiePeter SnydersLys van elemente volgens simboolEreksieRooikatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PampoentjiesWetenskaplike metodeOrrelKlinkerSosiale ordeJan-Willem BreureLionel MessiKaapstadSelfoonEerste WêreldoorlogCheslin KolbeVaste stofVlag van Suid-AfrikaYstertydperkAppel (sanger)Lys van myne in Suid-AfrikaBeaufortskaalRuslandZoeloesAfrikaSkuinsstreepHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalE-posMaatskappyHartversakingBeeldspraakMynbouToestand van materieAntisemitismeHartaanvalN.P. van Wyk LouwDesimale breukeJan van RiebeeckMassaSlawernyKatoenVigsPenisDiepaartromboseKletsrymJansenville🡆 More