Rosa Salazar: Amerikaanse aktrise

Rosa Salazar (gebore 16 Julie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maze Runner: The Scorch Trials (2015), Maze Runner: The Death Cure (2018), en Alita: Battle Angel (2018).

Rosa Salazar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosa Bianca Salazar
Geboorte 16 Julie 1985 (1985-07-16) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: Jerked
  • 2015: Maze Runner: The Scorch Trials
  • 2015: Night Owls
  • 2016: Submerged
  • 2017: CHIPS
  • 2018: Maze Runner: The Death Cure
  • 2018: Alita: Battle Angel
  • 2018: The Kindergarten Teacher

Televisiereekse

  • 2013: Nuclear Family
  • 2015: Man Seeking Woman
  • 2019: Undone

Televisierolprente

  • 2012: Little Brother
  • 2013: Boomerang
  • 2014: The Pro

Video's

  • 2015: Insurgent: The Others - Cast and Characters

Eksterne skakels

Tags:

Rosa Salazar FilmografieRosa Salazar Eksterne skakelsRosa SalazarVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersentasieAkroniemPlae van EgipteTegnologieTweede VryheidsoorlogBreinvliesontstekingVrouErosietipesSportUpingtonWerkwoordVoegwoordSpringbokkeSlotmasjienGholfVolksmoordDierWêreld- Ekonomiese ForumNedersettingOlimpiese Somerspele 2024OorstromingBloedsomloopstelselMenseregteMenslike seksuele gedragNierKlein vyf diereChromatografieKlinkerKalahariKunsmatige algemene intelligensieRugbySwangerskapSikloonEdel Agtvoudige PadMusiekSelfieVeelvuldige skleroseGeskiedenis van Suid-AfrikaDikdermMarco PoloBybelAnrich HerbstWoordeboek van die Afrikaanse TaalKweekhuisgasKortverhaalFransSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieEnkelvoudige sinSatellietInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLemoenConsolidated B-24 LiberatorPrivaat maatskappyJazzGeboortePolitieke partyStedelike gebiedHelpmekaar-kollegeMaselsKolonisasieMonopolyNederlandsJava (programmeertaal)Olimpiese SomerspeleVlag van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKweekhuiseffekPlastiekApostoliese GeloofsbelydenisAfrikaanse taalleerLys van elemente volgens simboolNieuwoudtville🡆 More