Rooiadder: Slangspesie

Die Rooiadder (Bitis rubida) is 'n adder wat van die Sederberg tot die Roggeveldberge en Kromberg voorkom in die Wes-Kaap.

In Engels staan die slang bekend as die Red Adder. Hierdie slang is eers in 1997 beskryf.

Rooiadder
Rooiadder: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Viperinae
Genus:
Bitis
Spesie:
B. rubida
Binomiale naam
Bitis rubida
Branch, 1997
Sinonieme
  • Bitis inornata
    FitzSimons, 1946 (part)
  • Bitis cornuta albanica
    — FitzSimons, 1962 (part)
  • Bitis cornuta cornuta
    — Haacke, 1975 (part)
  • Bitis cornuta cornuta
    — Visser, 1979 (part)
  • Bitis caudalis
    — Visser, 1979 (part)
  • Bitis cornuta inornata
    Broadley, 1983 (part)
  • Bitis inornata
    — Branch, 1988 (part)
  • Bitis cornuta albanica
    — Broadley, 1990 (part)
  • Bitis inornata
    — M. Burger, 1992 (part)
  • B[itis]. cornuta albanica
    — M. Burger, 1992 (part)
  • B[itis]. inornata
    — M. Burger, 1993 (part)
  • B[itis]. cornuta albanica
    — M. Burger, 1993 (part)
  • Bitis inornata — Spawls & Branch, 1995 (part)
  • Bitis inornata — Branch & Bauer, 1995 (part)
  • Bitis rubida Branch, 1997

Identifikasie

Die slang word 25 tot 30 cm lank met 'n maksimum van 42 cm. Dit is effekleurig rooi of rooibruin en daar is gepaarde vlekke op die rug. Dit skuil onder klippe en struike en kan soms soggens in die son bak. Die slang vreet akkedisse, geitjies, skinke en knaagdiertjies. Die wyfie kan tot 10 kleitjies voortbring in die somer.

Daar is nog geen aanmelding dat mense gebyt is nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooiadder IdentifikasieRooiadder Sien ookRooiadder BronRooiadder VerwysingsRooiadder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)KnysnaNic de JagerJaco JacobsVolhoubaarheidSimmetrieVoedselsekuriteitBesoedelingGrondbesoedelingBurgerregteKoeffisiënt en magswortelBelastingAfrikaanse TaalmonumentSportKwikJak de PriesterNoag se arkBrugMondSteenkool in Suid-AfrikaWetenskaplike metodeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaStaalKoos du PlessisAnale seksRobbeneilandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHoofkarakterFetale alkoholsindroomSkaakGeweldPuberteitMorfeemHuisvliegJan van RiebeeckZimbabweDieregeluideGqeberhaProteaAgtervoegselPiet ByleveldSekondêre sektor van die ekonomieRuhan du ToitLeonardo da VinciVerkleurmannetjieWeervoorspellingAngssteuringAfkortingTydWes-KaapTennisSowjetunieMonopolieBestaansboerderyOorstromingPampoentjiesDominique Strauss-KahnVerenigde KoninkrykAfvalbestuurGesondheidSeksueel oordraagbare infeksieZoeloeMaroela MediaSeisoenAnale kankerBrongitisMiskruierKoekie (rekenaarwetenskap)HokkieApostoliese GeloofsbelydenisPaasfeesVerkleinwoordVaste stofNylsvley-natuurreservaatNierversakingArgitektuurBek-en-klouseerNasionale lied van Suid-Afrika🡆 More