Robert Kubica: Renjaer

Robert Józef Kubica (gebore 7 Desember 1984 in Krakau) is 'n Poolse Formule Een-renjaer.

Op 8 Junie 2008 het hy sy eerste Grand Prix op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montréal, Kanada vir die BMW-Sauberspan gewen.

Robert Kubica
Kubica tydens die 2014 Rallye Deutschland
Kubica tydens die 2014 Rallye Deutschland
Geboortedatum 7 Desember 1984 (1984-12-07) (39 jaar oud)
Geboorteplek Krakau, Pole
Nasionaliteit Vlag van Pole Pool
Motornommer 88
Inskrywings ( begin)
Kampioenskappe 0
Eerste F1-wedren 2006 Hongaarse Grand Prix
Eerste wen 2008 Kanadese Grand Prix
Laaste wen 2008 Kanadese Grand Prix
Laaste inskrywing 2021 Nederlandse Grand Prix
Laaste seisoen 2019
Verlede jaar plek 19de (1 punt)
Robert Kubica: Renjaer
Robert Kubica

Op 6 Februarie 2011 is Kubica ernstig beseer in 'n ongeluk tydens die Ronde di Andoratydren, waarin sy regtervoorarm gedeeltelik afgesny is. Hy het vir sy persoonlike genot aan die tydren deelgeneem. Kubica het die Italiaanse koerant La Gazzetta dello Sport in 'n nagtelike onderhoud meegedeel dat hy die vingers aan sy regterhand kon voel, en vasbeslote was om 'n spoedige terugkeer na Formule Een te maak in 2011. Sedert sy herstel, het hy gesê dat 'n terugkeer na Formule Een "byna onmoontlik" was, as gevolg van sy beserings.

Ná Kubica se teruggekeer na wedrenne in September 2012, wen hy 'n klein tydren in Italië. Kubica is benoem as een van die "Manne van die Jaar 2012" deur Top Gear tydskrif vir sy terugkeer na motorsport. In 2013 het hy vir Citroën gejaag in die Europese en Wêreld-tydrenkampioenskap-2. Hy het met sy eerste poging die WRC-2-titel gewen, en het daarna voltyds verskuif na die WRC kampioenskap in 2014, waar hy 'n Ford Fiesta RS WRC bestuur wat voorberei is deur M-Sport.

Nadat die Alfa Romeo-renjaer Kimi Räikkönen 'n positiewe Covid-19-toetsuitslag ontvang het op 4 September by die 2021 Nederlandse Grand Prix, word hy deur Kubica as reserwejaer vervang.

Verwysings

Tags:

198420082008 Kanadese Grand Prix7 Desember8 JunieBMWFormule EenGilles Villeneuve-renbaanKanadaKrakauMontréalPoleSauber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Comrades-maratonGeldEikelKlem-in-die-kaakSokkerBoereYsterWayde van NiekerkAbsesBorskankerCarles PuigdemontKolonoskopieLys van NG gemeentesInternetParasetamolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DemokrasieLys van elemente volgens simboolMaroela MediaAnglo-BoereoorlogTale in Suid-AfrikaVolksrepubliek ChinaSlangBTWTepelMeerlustSpinnekopPenisOrthopteraPosseëlMesopotamiëTegnologieChirurgiePaaseierMangelontstekingJudas IskariotGianna MichaelsEthiopiëVergelyking (wiskunde)BysteekGoudWerkwoordSwangerskapBloedsomloopstelselEerste WêreldoorlogSiprus2023HeupvervangingHadjWortelWolkFascismeEuropaBasisinkomsteOopbroninhoudBoer Soek 'n VrouMielieAnette EngelbrechtApostelMadison IvyMenseregteWitbloedselDjihadTweede WêreldoorlogNicolas-Louis de LacailleLys van bekende Suid-AfrikanersTheuns JordaanPankreasVerkleurmannetjieGeelstertKeiskammahoekStockholmGenreFotosinteseWikisourceIndië🡆 More