Blinkblaar

Die Blinkblaar (Rhamnus prinoides) is 'n klein boompie wat normaalweg meerstamming is.

Dit is wydverspreid en kom voor langs strome en riviere in die middelhoë en hoogliggende woude van Suid-Afrika. Die bome het opvallende glansryke groen blare waarvan die boonste tweederdes fyn getand of geskulp is. Die boom dra klein vruggies van ongeveer 5 mm in deursnee. Soos hulle ryp word verkleur hulle van blinkrooi na dofrooi tot hulle eindelik swart is.

Blinkblaar
Blinkblaar
Rhamnus prinoides, blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Rhamnus
Subgenus:
Rhamnus
Spesie:
R. prinoides
Binomiale naam
Rhamnus prinoides
L'Hér.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Politieke partyMenslike seksuele gedragEnsiklopedieKrugerwildtuinErfenisdag (Suid-Afrika)RenosterKaapstadse waterkrisis 2015-2018GedigOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroot-VisrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringKarooRob HersovAfrikaanse Taalmonument (Welkom)VulkanismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDinosourusDoziOranjerivierAartappelElon MuskAbstraksie (rekenaarwetenskap)DieremishandelingVoortrekkersSharpeville-slagtingKangogrotteDonderstormNeurenberg-verhoreBeesvleisLys van Griekse mitologiese figureKokerboomBeurtkragMuskietNederlandVarkgriepAborsiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWerkwoordKaapse VlakteByvoeglike naamwoordAardbewingKunsWaarheid-en-versoeningskommissieSuid-SothoGordelroosEkonomie van Suid-AfrikaGeweldAkademiaAfro-AmerikanersHaasWaterLetsiteleKleurLikkewaanWitbloedselAfrikaanse taalleerPuntDiepaartromboseToerismeVlinderVrugbaarheidKappie (skryfteken)VarkWieg van die MensdomNasionale lied van Suid-AfrikaDigvormFrankrykKlimaatsverandering in AfrikaNieuwoudtvilleLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBesproeiingProstaatkankerVryheidsmanifesJagluiperd🡆 More