Ratko Janef

Ratko Janef (Masedonies: Ратко Jанев) (30 Maart 1939 – 31 Desember 2019) was 'n Joego-Slawiese en Serwiese kernfisikus en 'n lid van die Masedoniese Akademie van Wetenskap en Kuns.

Ratko Janef
Ratko Janef
Gebore(1939-03-30)30 Maart 1939
Sterf31 Desember 2019 (op 80)

Biografie

Ratko Janef is op 30 Maart 1939 in Sveti Vrach, Bulgarye gebore. Hy het tydens sy jeug na Joego-Slawië verhuis, waar hy in 1957 aan die Skopje Hoërskool gematrikuleer het en voortgegaan het om aan die Universiteit van Belgrado te studeer en 'n PhD-graad in 1968 te verwerf. Hy was van 1965 af 'n assosiaat van die Vinča Kerninstituut. Hy was van 1986 af die afdelingshoof van die Atoom- en Molekulêre Eenheid van die Internasionale Atoomagentskap in Wene.

Janef het in 1972 adjunk-professor van kernfisika aan die Universiteit van Skopje en Professor van Teoretiese Fisika aan die Universiteit van Belgrado geword. Hy het tussen 2002 en 2004 by die Departement van Plasmafisika, Jülich Navorsingsentrum, Duitsland gewerk.

Janef was 'n lid van die Masedoniese Akademie van Wetenskap en Kuns. In 2004 het hy 'n navorsingsbeurs van die Alexander von Humboldt-stigting ontvang vir sy projek getiteld "Modelling and Diagnostics of Fusion Edge/divertor plasma" betreffende die begrip van "koue-grenslaag" plasmas in kernfusie reaktore wat uitgevoer is in samewerking met die navorsingsentrum.

Publikasies

  • S. B. Zhang, J. G. Wang, and R. K. Janev, Phys. Rev. Lett. 104, 023203 (2010).
  • Y. K. Yang, Y. Wu, Y. Z. Qu, J. G. Wang, R. K. Janev, and S. B. Zhang, Phys. Lett. A 383, 1929 (2019).
  • J. Li, S. B. Zhang, B. J. Ye, J. G. Wang, and R. K. Janev, Physics of Plasmas 23, 123511 (2016).
  • R. K. Janev, S. B. Zhang, and J. G. Wang, Matter and Radiation at Extremes 1, 237 (2016).
  • R. K. Janev, Atomic and molecular processes in fusion edge plasmas (Springer Science, 2013).
  • S. L. Zeng, L. Liu, J. G. Wang, and R. K. Janev, Journal of Physics B-Atomic Molecular and Optical Physics 41, 135202 (2008).
  • Y. Y. Qi, J. G. Wang, and R. K. Janev, Phys. Rev. A 78, 062511 (2008).
  • "Atomska fizika" (Atomic physics), 1972
  • (with L. Presnyakow and W.Schewelko): " Physics of highly charged ions", 1985
  • (with Detlev Reiter): "Unified analytic representation of hydrocarbon impurity collision cross sections", in: Journal of Nuclear Materials, in 2003
  • "Atomska fizika" (Atomic physics), MANU, Skopje, 2012.
  • Atomic_and_plasma_material_interaction https://books.google.com/books/about/Atomic_and_plasma_material_interaction_p.html?id=rSNRAAAAMAAJ&redir_esc=y
  • Collision Processes of Hydrocarbon Species in Hydrogen Plasmas https://www.amazon.co.uk/Collision-Processes-Hydrocarbon-Species-Hydrogen/dp/B0019T6NK2/ref=sr_1_2?s=books&ie=UTF8&qid=1349889726&sr=1-2

Verwysings

Bronne

Tags:

Ratko Janef BiografieRatko Janef PublikasiesRatko Janef VerwysingsRatko Janef BronneRatko Janef1939201930 Maart31 DesemberJoego-SlawiëMasedoniesNoord-MasedoniëSerwië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksMicrosoftTafelbergWamelStedelike hitte-eilandRooijakkalsNiles WelchWoestynMuskeljaatkatElandréMenslike seksuele gedragOrnitologieLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfrikaNew YorkEuroOlifantNewstead AbbeyKindermishandelingBoekSolly OzrovechKolonoskopieJeff DouglasSelfbeeldNairobiRod AlexanderLandbou in Suid-AfrikaWetenskaplike notasieAnemieGemeenskapsorganisasieAnusREb3Seksuele penetrasieNoord-KaapVerenigde KoninkrykLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EjakulasieAtheneLiefdeLouis GussSpringbokJan BlohmGlottaalFKorrupsieNederduitse Gereformeerde KerkNierGlasMenseregtedagNelson MandelaMiddelmisbruikSeksposisieKapitaal (ekonomie)Diensplig in Suid-AfrikaIngenieursweseEnsiklopedieCristiano RonaldoNagapieAardverwarmingHoofpynLillie-broodboomNarsismeMoskouMetafoorRekenaarBob JolesPankreasAfkappingstekenWiskundige terminologieNamibiese OnafhanklikheidsoorlogGerard MoerdykWes-KaapBreinvliesontstekingPriemgetal🡆 More