Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020

Voor 'n besluit van die Wêreldagentskap teen Verbode Middels in Sport (Wada) in 2019 is verwag dat Rusland sou deelneem aan die Olimpiese Somerspele 2020 in Tokio, wat na tussen 23 Julie en 8 Augustus 2021 geskuif is weens die Covid-19-pandemie.

Dit sou die sewende keer agtereenvolgens gewees het dat Rusland as 'n onafhanklike land aan die Somerspele deelneem, maar in plaas daarvan verteenwoordig sy atlete die Russiese Olimpiese Komitee en is hulle as sulks by die spele ingeskryf. Die Engelse akroniem ROC word in plaas van die land se naam gebruik. Die akroniem moet in alle gevalle gebruik word en nie die olimpiese komitee se volle naam nie.

Die besluit is geneem nadat Wada Rusland op 9 Desember 2019 vir vier jaar uit alle internasionale sport verbied het omdat bevind is data wat die Russiese Agentskap teen Dwelms in Sport (Rusada) verskaf het, is deur die Russiese owerhede gemanipuleer met die doel om atlete te beskerm wat betrokke was by 'n staatsgesteunde opkikkerprogram.

Aantal atlete

Sport Mans Vroue Totaal
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Atletiek 6 4 10
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Pluimbal 3 1 4
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Basketbal 4 4 8
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Boks 7 4 11
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Boogskiet 1 3 4
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Gewigoptel 1 1 2
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Handbal 0 14 14
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Judo 7 6 13
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Kanovaart 9 8 17
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Karate 0 1 1
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Klimsport 1 2 3
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Moderne vyfkamp 1 2 3
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Ruitersport 2 3 5
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Roei 3 7 10
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Rugby 0 12 12
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Skermsport 9 10 19
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Duik 4 3 7
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Skietsport 8 9 17
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Gesinchroniseerde swem 0 8 8
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Taekwondo 3 1 4
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Tafeltennis 1 2 3
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Tennis 4 4 8
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Driekamp 2 2 4
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Gimnastiek 8 15 23
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020 Vlugbal 16 14 30
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Waterpolo 0 12 12
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Fietsry 9 9 18
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Seilvaart 4 2 6
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Stoei 11 6 17
Roc Op Die Olimpiese Somerspele 2020  Swem 21 15 36
Totaal 145 184 329

Verwysings

Tags:

AkroniemCovid-19-pandemieEngelsOlimpiese Somerspele 2020RuslandTokio

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HindoeïsmeTarentaleGeskiedenis van kindermishandelingAfleiding (taalkunde)ShakaSuid-AfrikaMotorvoertuigErfenisdag (Suid-Afrika)BynierGianna MichaelsFinansiële staatConsolidated B-24 LiberatorLys van slangeWitbloedselMagnetismeOranjerivierTierSelfstandige naamwoordOntwerpWikipediaHeelgetalSharpeville-slagtingSean CombsSpreeuMaatskaplike verantwoordelikheidOlimpiese SomerspeleKorrupsieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAfrikanersSout (chemiese stof)KindermishandelingHokkieBeurtkragGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNederlandMonopolyWaterpokkiesMaagChristendom23 AprilGeografie van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFiela se kindGeskiedenis van AfrikaansOlifantPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDistrik SesEjakulasieAssonansieWayde van NiekerkKunstenaarVeelvoudige sinUnited Democratic FrontProksemikaJode in Suid-AfrikaSiya KolisiUitwerking van klimaatsveranderingTafelbergLettergreepBraaiAdolf HitlerSenuweestelselRoemeensIngrid JonkerGrondLys van Suid-Afrikaanse skrywersSowjetunieAfrikaansTuberkuloseElon MuskKlereVreesZoeloeAartappelProteïen🡆 More