Suid-Afrika R337: Streeksroete

Die R337 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R390-streeksroete by Cradock en die R329-streeksroete by Willowmore via Pearston en Jansenville verbind.

Streeksroete R337 shield

Streeksroete R337
Belangrike aansluitings
NoordoospuntSuid-Afrika R337: Streeksroete R390 by Cradock
 Suid-Afrika R337: Streeksroete R63
Suid-Afrika R337: Streeksroete R75
Suid-Afrika R337: Streeksroete R338
SuidwespuntSuid-Afrika R337: Streeksroete R329 by Willowmore
Ligging
DorpePearston
Jansenville
Klipplaat
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R337: Streeksroete R336R338 Suid-Afrika R337: Streeksroete

Die roete begin buite Cradock waar dit van die R390 aftak in 'n suidwestelike rigting, dan verby die Nasionale Bergkwaggapark en oor die Swaershoekpas en Buffelshoeknek gaan voordat dit die R63-provinsiale pad kruis in Pearston. Vanaf Pearston gaan die pad nog steeds suidwes en sluit aan by die R75-provinsiale pad voor die Soutpansnekpas voor Jansenville. Vanaf Jansenville gaan die roete feitlik wes, deur Klipplaat met 'n verspringende kruising waar dit die R338 kruis, oor die Swanepoelspoort en sluit dan by die R329 aan buite Willowmore.

Sien ook

Bron

Tags:

CradockJansenvillePearstonR329 (Suid-Afrika)R390 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWillowmore

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikisourceKommunismeAurora (astronomie)Cyrillus en MethodiusReënspinnekopDokterSterVerenigde KoninkrykStapelvoedselDiepfopKonjunktivitisVerkragtingBloemhofdamNic de JagerPersoonlikheidJane GoodallRosettasteenDoziRooilipslangMiddelmisbruikSeekoeiSianobakterieMediaWikiSias ReineckeTropiese huisgeitjieAdamSuiderkruisHondMensHugenootOos-KaapTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDocumentaWindenergieTransistorAbdomenTrappe van vergelykingLabia (geslagsdele)Siberiese ingrypingSlaapapneeLys van persone in die BybelEreksieTweede WêreldoorlogPeruOntkiemingRuan JoshCleopatra VIIPornografiese akteurT20I-wêreldbeker 2014DuitsBonnie TylerGoudSteve BikoBeroerteAalwynMynbouZoeloeRuslandWerkwoordAfrikaanse WikipediaNierversakingBloedsomloopstelselLily CarterHeks van HexrivierDroomSangkunsVerenigde Arabiese EmirateKalenderChris BlignautDirekte en Indirekte redeJagluiperdJesus van NasaretMenseregte🡆 More