Klipplaat

Klipplaat is 'n nedersetting in die westelike Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie lê 35 km wes van Jansenville. Die dorpie is bekend as 'n spoorwegaansluiting; die lyn van die noorde sluit by die Kaapstad-na-Port Elizabethlyn aan. Die naam is afgelei van die eienaardige klipplate in die distrik; groot plat klippe wat op die grond lê of uitsteek. Die NG gemeente Klipplaat is in 1944 gestig, maar het teen 2013 nog eintlik net in naam bestaan.

Klipplaat

(ingesluit Wongalethu)
NG kerk Klipplaat
NG kerk Klipplaat
Klipplaat is in Oos-Kaap
Klipplaat
Klipplaat
Klipplaat Klipplaat se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°O / -33.01806; 24.34028 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°O / -33.01806; 24.34028
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1849
Oppervlak
 • Totaal12,9 km2 (5,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 967
 • Digtheid230/km2 (600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense61.3%
 • Swart mense36.7%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 67.7%
 • Xhosa 27.3%
 • Engels 2.5%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
6255
Poskode (posbusse)
6255
Skakelkode049

Die R337 en R338-streeksroetes gaan deur die nedersetting.

Sien ook

Verwysings

Tags:

JansenvilleKaapstadNG gemeente KlipplaatOos-KaapPort ElizabethSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlaarVaginaBelvidere Holy Trinity-kerkSteve BikoDirekte en Indirekte redePaasfeesBergen-Belsen-konsentrasiekampMangelontstekingSosiale mediaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVoegwoordKoolstofDoopGeelsugNoordwesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNaboomToestand van materieDataverwerkingNatuurbewaringGevolge van aardverwarming op oseaneWet op NaturellengrondOutismeWoordsoortHamerkopDigvormPêrelKrimpvarkieBeeldspraakPlantHernubare energieWikipediaHerfsMenslike skeletHartversakingIgtiologieIsraelLeeuDemokrasieRassisme in AfrikaEjakulasieKoue OorlogTurksvyTussenwerpselRivierSendelingposisieMiddeloorontstekingHolocaustOseaanOntkiemingMetaalNedersettingAmandelDoelwitHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMensAkkedisSophie SchollTafeltennisTafelbergSonja HerholdtDie GelofteHoutWaterstofHenry MurrayRandall WicombVlekvrye staalReënKookpuntNetbalMetafoorWayback MachineFinale OplossingSteentydperkBruin menseSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieAtoom🡆 More