Prins Edward, Hertog Van Edinburg

Prins Edward, die Hertog van Edinburg (Edward Antony Richard Louis; gebore 10 Maart 1964) is die jongste seun van koningin Elizabeth en prins Philip.

Met sy geboorte was hy die derde aanspraakmaker op die Britse troon, maar is tans die 13de aanspraakmaker. Hy is op 10 Maart 2023, sy 59ste verjaardag, die Hertog van Edinburg gemaak. Dit is 'n titel wat voorheen aan sy pa, prins Philip, behoort het en van 2021-2022 aan sy broer, koning Charles III.

Prins Edward
Hertog van Edinburg
Prins Edward in 2015
Prins Edward in 2015
Volle naam Edward Antony Richard Louis
Eggenote Sophie, Hertogin van Edinburg
Kinders Lady Louise Mountbatten-Windsor
James Mountbatten-Windsor, Graaf van Wessex
Titels SKH die Hertog van Edinburg
SKH prins Edward
Huis Windsor
Vader Prins Philip
Moeder Koningin Elizabeth
Gebore 10 Maart 1964 (1964-03-10) (60 jaar oud)
Buckingham-paleis, Londen
Prins Edward, Hertog Van Edinburg
Die wapen van Edward, die Hertog van Edinburg.

Hy het in 1986 ’n BA-graad behaal en het so slegs die vierde lid van die Britse koninklike familie geword wat ’n universiteitsgraad behaal.

Edward was betrokke by die teater en het in die laat 1980's vir twee teatermaatskappye gewerk, onder andere Andrew Lloyd Webber se Really Useful Group, waar hy deel was van produksies soos Phantom of the Opera, Starlight Express en Cats. Hy het daarna betrokke geraak by televisieproduksies, maar is daarvan beskuldig dat hy sy koninklike konneksies gebruik vir persoonlike gewin. Hy het hom daarna toegespits op sy openbare pligte. Hy het in die afgelope paar jaar baie van sy pa se rolle oorgeneem.

Edward is in 1999 getroud met Sophie Rhys-Jones. Hulle het twee kinders, lady Louise Mountbatten-Windsor en James Mountbatten-Windsor, Graaf van Wessex.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1964Britse troonopvolgingElizabeth II van die Verenigde KoninkrykHertog van EdinburgKoning Charles IIIPrins Philip, Hertog van Edinburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenKorrupsieVratHerfsWerwelkolomHartversakingNeurenberg-verhoreDemokratiese Republiek die KongoLoodWerkloosheidKoos BekkerStereotipeKlereHoenderEjakulasieSkarlakenkoorsHernubare energieGreen PornoDeelwoordStikstofYsterVoorvoegselAnale seksWolkOseaanbesoedelingOnse VaderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMaroela MediaLys van kinderspeletjiesAbstraksie (rekenaarwetenskap)MagsverheffingBoelieryEkonomie van Suid-AfrikaInsekBakterieSanskritRymPornografieDirekte en Indirekte redeRudi ClaaseDramaSatellietMaselsKrieketNierversakingTuberkuloseKhoikhoiSuid-Afrikaanse ReserwebankTurkyePseudowetenskapNederlandNic de JagerDroomOlimpiese SpeleBreinvliesontstekingNatriumsulfietVerenigde State van AmerikaMierKarretjiemenseMaanBTWXenofobie in Suid-AfrikaSweedsWebwerfZoeloeNierC. Louis LeipoldtMoedersdagNatuurrampVulkanismeSeksuele opwekkingHannes van WykLongKwaZulu-NatalKunstenaar🡆 More