Price-Medalje

Die Price-medalje is 'n medalje van die Royal Astronomical Society, vir navorsing van uitstaande meriete in geofisika, oseanografie of planetêre wetenskappe.

Die medalje is vernoem na Albert Thomas Price. Dit is die eerste keer in 1994 toegeken en is aanvanklik elke drie jaar tegeken. In 2005 het dit verander na elke twee jaar, en vanaf 2014 word dit jaarliks toegeken.

Price Medaliste

Onlangse wenners is:

  • 1994 John Arthur Jacobs
  • 1997 Catherine Constable
  • 2000 Jean-Louis Le Mouël
  • 2003 Y. Kaminde
  • 2005 Gillian Foulger
  • 2007 Andrew Jackson
  • 2009 Malcolm Sambridge
  • 2011 Roger Searle
  • 2013 Kathryn Whaler
  • 2014 Seth Stein
  • 2015 John Brodholt
  • 2016 John Tarduno

Verwysings

Tags:

199420052014GeofisikaMedaljeOseanografie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeParyse MetroGrootkolmuskeljaatkatDie Stem van Suid-AfrikaLongRooikatWitkruisarendTrigeminale neuralgieKankerbossieOraniaLys van persone in die BybelVoorsetselMiddeloorontstekingKapokboomSuid-Afrikaanse randAdolf HitlerDaggaTonteldoosVolhoubaarheidVliegtuigIP-adresBlouNatriumKolorektale kankerKokerboomAntjie SomersRugbyBoerperdWoordeboekTweede VryheidsoorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuid-Afrikaanse WeermagBDSMMotorvoertuigSkaakLys van kinderspeletjiesBloedvergiftigingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeGeldGesondheidsbeleidSiya KolisiAleksander KudrjašovsSwartwitpensWVaringLigjaarGemsbok7de LaanAt BothaKaapstadKolonoskopieGeskiedenis van Suid-AfrikaGewone kwikkieDramaPenisAluminiumSelfmoordNoord-AmerikaAlan RickmanStaalIdioomRobert SobukweLizz Meiring20BethalAnilingusLetterkundeKolitisGalblaasRefentse MorakeBart SimpsonLys van Griekse mitologiese figureLys van Afrikaanse rolprenteMuskeljaatkatKinderregteAnel AlexanderTandbederfSuider-Afrikaanse ietermagogAfro-Amerikaners🡆 More