Lucinda Backwell: Suid-Afrikaanse argeoloog

Lucinda Backwell (1966-) is 'n argeoloog en lid van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika.

In 2000 het sy haar MSc in Paleo-antropologie (cum laude) aan die Universiteit van die Witwatersrand se Mediese Skool behaal. Haar PhD in Paleo-antropologie is in 2004 toegeken, en sy was die eerste Suid-Afrikaanse vrou wat 'n PhD in Paleo-antropologie aan 'n plaaslike instelling behaal het.

Lucinda Backwell
-6px
Gebore 1966
Vakgebied Argeologie
Paleo-antropologie
etno-argeologie
Instelling(s) Universiteit van die Witwatersrand
Alma mater PhD, Msc Universiteit van die Witwatersrand
Universiteit van Bordeaux
Doktorale promotor(s) Lee Berger
Francesco d'Errico
Webblad www.lucindabackwell.com
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing
Lucinda Backwell (links agter) en Francesco d'Errico (Universiteit van Bordeaux) (tweede regs) met vriende Mansweta Heinrich (forefront) en Xoa//’an /ai!ae van Tsumkwe, Namibië

In 2011 is sy bevorder tot Senior Navorser aan die Universiteit van die Witwatersrand se Bernard Price Instituut for Paleontologiese Navorsing, waar sy inleidende kursusse oor menslike evolusie en tafonomie gelewer het. Sy het ook nagraadse studente geleer oor verskeie onderwerpe, insluitend fossiel versamlings in die Wieg van die Mensdom. In 2017 het sy geëmigreer na Argentinië en begin werk met die Instituto Superior de Estudios Sociales (CONICET), Argentinië. Sy is 40 keer gepubliseer en is betrokke by 11 dokumentêre programme. Haar navorsingsbelange sluit in tafonomie, argeologie, paleontologie en etno-argeologie .

Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Tafonomiese studie van 'n elandkarkas, Vrystaat, Suid-Afrika.
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Eksperimentele slagting van 'n groot soogdier met gebruik van klipgereedskap, Kacgae , Botswana.

Belangrikste spesialiseringsrigtings

  • Oorsprong en evolusie van beengereedskaptegnologie
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Boog- en beenpyleksperiment, Tsumkwe , Namibië.
  • Mikroskopiese analise van beenoppervlakmodifikasies
  • San-mense se materiële kultuur, verlede en hede

Huidige navorsing

Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Opgrawings by "Border-grot" wat stratigrafie aan die noordekant toon
  • "Border-grot", 'n midde-Steentydperk ​​terrein opgrawing en analise in KwaZulu-Natal.
  • Besig om 'n boek te skry met 'n digitale-argief van 'n eeue-oue versameling van tradisionele Boesmankultuur en 'n film van Kalahari Boesmanouderlinge wat in hul eie woorde items beskryf en die gebruik van dié items aantoon, wat nou in MuseuMAfricA vertoon word.
  • Eksperimentele tafonomie: deurlopende verandering van been deur ongewerweldes in Suid-Afrika.
  • Eksperimentele tafonomie: verfyning van die funksionele interpretasie van vroeë hominiede se beengereedskap: nuwe eksperimente en tekstuurontledings.
  • Sydelings studies van moderne soogdierkarkas verandering, skeiding, verspreiding en begrawing in 'n dorre-grasland omgewing in Suid-Afrika.
  • Beskrywing van die midde-Steentydperk beenartefakte van "Sibudu-grot", Suid-Afrika .
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Vroeë Later-Steentydperk lae by "Border-grot"
  • Holoseen lykshuispraktyk in Noordwes Argentinië.
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
MuseuMAfricA, Johannesburg

Boeke

d’Errico, F. & Backwell, L.R. (Eds) 2005. "From Tools to Symbols. From Early Hominids to Modern Humans". Proceedings of a conference in honour of Professor Phillip Tobias. Wits University Press.

Backwell, L.R. 2008. Report on 2005 – 2007 excavations at Wonderkrater, a late Quaternary spring and peat mound site in Limpopo Province, South Africa. Submitted to South African Heritage Resources Agency (SAHRA).

Backwell, L.R. 2008. Report on 2005 – 2007 excavations at Heelbo I, a large mammal mass death assemblage in Free State Province, South Africa. Submitted to South African Heritage Resources Agency (SAHRA).

Proefskrif en verhandeling

Backwell, L.R. 2004. Early Hominid Bone Tool Industries. PhD. submitted by publications. University of the Witwatersrand and University of Bordeaux I.

Backwell, L.R. 2000. A Critical Assessment of Southern African “Early Hominid Bone Tools”. Unpublished MSc. University of the Witwatersrand.

Dokumentêre

  • 2014 YouTube dokumentêre die Boesman se volstruislokval
  • 2013 'n Sjaman se reis. Die laaste ouderlinge [Le voyage de Kgonta Bo, le chaman]. Dokumentêre film vervaardig deur MC4, met die deelname van France Télévisions en Planète Thalassa vir Frankryk 5 Televisie.
  • 2012 Boesmankultuur PNAS podgooi op YouTube.
  • 2008 Departement van Wetenskap en Tegnologie: Vordering van Wetenskap, Menslike Oorsprong Onderwys (SABC 1)
  • 2003 Afrika-oplossings (SABC 3 Geargiveer 31 Maart 2019 op Wayback Machine)
Lucinda Backwell: Navorsingsbelange, Belangrikste spesialiseringsrigtings, Huidige navorsing 
Wieg van die mensdom uitstalling

Toekennings / erkenning

  • "Beste 1ste Lektor" deur Wits Universiteit Skool vir Geologiese Geologiese Studentevereniging. (2014)
  • Tydskrif vir Argeologiese Wetenskap: Top aangehaalde artikel 2007-2011. (2012)
  • NNS-gradering: C1 (geldig 2012 - 2017). (2011)
  • Bevorder tot Senior Navorser. (2011)
  • Gekies "Beste Lektor vir 1ste jaar", deur Wits Geologiese Studentevereniging. (2010)
  • Gekies "Koelste Lesings vir 1ste jaar", deur Wits Geologiese Studentevereniging. (2010)
  • Gekies "Beste 1ste-jaar Lektor", deur Wits Geologiese Studentevereniging. (2009)
  • FEI-prys (Lewenswetenskappe) vir die beste referaat oor elektronmikroskopie wat in 'n internasionale tydskrif gepubliseer is.(2009)
  • "Science Direct" 6de mees gedrukte papier in die eerste kwartaal vir "Journal of Archeological Science". (2009)
  • Top 100 Wetenskapstories, Discover Magazine. (2008)
  • Sertifikaat van Waardering, Lewenswetenskappe Opvoeders, Onderrig en Leer Dienste, Departement van Onderwys, KwaZulu-Natal (2008)
  • Eerste Suid-Afrikaanse vrou om 'n PhD te behall in Paleoantropologie aan 'n plaaslike instelling. (2004)
  • Universiteit Nagraadse Plaaslike Merietestudie. (2003)
  • Universiteitsraad Nagraadse Beurse. (2002)
  • Universiteit Nagraadse Merietetoekenning. (2002)
  • S2A3-medalje.: Mees vooraanstaande Meestersgraad in die Fakulteit Natuurwetenskappe vir 2000. (2001)
  • Top 100 Wetenskapstories "Discover Magazine": "Getuienis van termietvoeding deur Swartkrans vroeë hominiede". Verrigtinge van die Nasionale Akademie van Wetenskappe. (2001)
  • Universiteitsraad Nagraadse Beurse. (2001)
  • Nagraadse Merietetoekenning. (2001)
  • MSc. in Paleoantropologie (cum laude), Universiteit van die Witwatersrand Mediese Skool. (2000)
  • Nagraadse Plaaslike Merietestudie. (2000)
  • Universiteit Nagraadse Merietetoekenning. (2000)
  • Kategorie A-toekenning vir 2000. (200)
  • "Lystrosaurus Shield": Beste studentepapier wat tydens die 11de Tweejaarlikse Konferensie van die Paleontologiese Vereniging van Suidelike Afrika aangebied word.

Verwysings

Tags:

Lucinda Backwell NavorsingsbelangeLucinda Backwell Belangrikste spesialiseringsrigtingsLucinda Backwell Huidige navorsingLucinda Backwell BoekeLucinda Backwell NavorsingsverslaeLucinda Backwell Proefskrif en verhandelingLucinda Backwell DokumentêreLucinda Backwell Toekennings erkenningLucinda Backwell VerwysingsLucinda BackwellPaleo-antropologieUniversiteit van die Witwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkuinsstreepAnti-inflammatoriese middelUitwerking van klimaatsveranderingPersoonlikheidEnkelvoudige sinNamakwalandLoftus MaraisKapitalismeAntisemitismeKappie (skryfteken)Elon MuskKriekCheslin KolbeKommunismeEmosieTaalOorstromingLeah van NiekerkSkilpadFabelTydsoneUKhahlamba-DrakensbergparkTweede VryheidsoorlogMonoloogWoordDemokratiese Republiek die KongoGipsHondeklipbaaiLys van Afrikaanse rolprenteGeloftedagKrokodilOligopolieDiarreeWet op Bantoe-onderwysGianna MichaelsNoord-KaapSoutsuurBlomAfrikaansAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLongOnderwysLuiperdViëtnamoorlogPretoriaLidwoordWieg van die MensdomSikloonStereotipeInstagramTsoenamiDermpoliepSirkelRonelda KamferDigvormAfrikaanse TaalmonumentTradisionele literatuurArabies-Israeliese konflikVratDemokrasieKameelperdVaginale kankerMediese diagnoseOopbroninhoudKorrupsieTreinAtletiekMantisBysteekHidroëlektrisiteitKoue OorlogSwaweldioksiedAfkortingLys van visse🡆 More