Brunia Trigyna: Plantspesie

Die Pondospookbos (Brunia trigyna) is 'n struik of klein boompie wat tot die Bruniaceae familie hoort.

Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 100 km². Hierdie plant se getalle het begin daal sedert die 1900's omrede sy habitat vernietig is en teen 1960 was sy getalle krities laag. Daar is onlangs een subpopulasie ontdek, tans is daar slegs drie subpopulasies en die totale aantal plante is slegs 12. Dit kom slegs by die Umtamvuna-natuurreservaat en by Mkambati voor.

Pondospookbos
Brunia Trigyna: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Brunia
Spesie:
B. trigyna
Binomiale naam
Brunia trigyna
(Schltr.) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
Sinonieme
  • Berardia trigyna Schltr.
  • Raspalia trigyna (Schltr.) Dümmer

In Engels staan die plant as die Pondoland Ghost-bush bekend. Die boom se FSA-nommer is 141.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordGeldBetonWeermagLaeveldNederlandUitwerking van klimaatsveranderingDemokrasieKindermishandelingGenitale vratMIVMaselsAntjie SomersVrouSteve BikoSwartrenosterVerkoueDagboekKatNedersettingC.J. LangenhovenWaarheid-en-versoeningskommissiePirow Bekker20ste eeuHeidelberg, GautengYslandHindoeïsmePrimêre sektor van die ekonomieDachshundNaaldekokerMaatskaplike verantwoordelikheidVulkanismeSuid-Afrikaanse InkomstediensBreinLys van nedersettings in Suid-AfrikaNasionale VrouemonumentNag van die lang messeKatoenDie Stem van Suid-AfrikaRenteTandbederfAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeInternetGasMaagsweerBlaarPampoentjiesKangogrotteWaterstofLidwoordJudaïsmeDermpoliepAtoomGewone breukeKlimaatsverandering in AfrikaAB de VilliersJohannesburgGrondsoorteOnderwysKoue OorlogBorsteSeisoenNazi-DuitslandNoord-KaapVerkragtingGesonde dieetGeelslangCorioliskragMensDolfynDesimale breukeImpakte van toerismePoësieTrappe van vergelykingKinderregtePersSweeds🡆 More