Bruinwewer

Die Bruinwewer (Ploceus rubiginosus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in dorre savanne en grasagtige boomveld.

Hulle broei in groot kolonies in bome in 'n slordige nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut Weaver.

Bruinwewer
Bruinwewer
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. rubiginosus
Binomiale naam
Ploceus rubiginosus
Rüppell, 1840
Bruinwewer
'n Mannetjie en 'n wyfie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lika BerningDepressie (gemoedstoestand)OlifantNatriumsulfietGesonde dieetBeaufortskaalSeksposisieArmoedeverligtingGalileo GalileiMenslike seksuele gedragMiskruierWatersuiweringWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteKinderregteHadeda2001MuskeljaatkatAdolessensieKlopjagMorfologie (taalkunde)KarooLys van Afrika-landeHartseer23 AprilErica BoyerLionel MessiStedelike hitte-eilandStudievaardighedeNoord-Sotho (taal)DikdermSiekteDawidSteenkoolMoedersdagHeupvervangingVormSoortnaamSpringbokkeOlimpiese SpelePreseminale vloeistofNazi-DuitslandSirkusEkonomiese sektorSuid-SothoWêreld- Ekonomiese ForumSirkelBesoedelingTrappe van vergelykingAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van Nederlandse skildersVreesRoofvoëlTelevisieNag van die lang messeSteenkool in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteJaco JacobsOudtshoornDermpoliepKoue OorlogSimmetrieSeksueel oordraagbare infeksieDesmond TutuIoonLieweheersbesieKorrupsieBronsKookpuntSelfoonTweede VryheidsoorlogNaaldekokerSowjetunieGalblaasKoperKommunikasie🡆 More