Pleurodira

Pleurodira is 'n taksonomiese suborde van skilpaaie (Testudines).

Dit is (saam met Cryptodira) een van die twee subordes waarin skilpaaie opgedeel word.

Pleurodira
Pleurodira
Chelodina longicollis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleurodira

Cope, 1865
Sinonieme
  • Pleuroderes - Duméril and Bibron 1834:354
  • Pleurodera - Lichtenstein 1856:2
  • Pleurodera - Cope 1864:181
  • Pleurodira - Cope 1865:186

Skilpaie wat aan die suborde behoort kan nie hulle nekke reguit onder hulle doppe intrek nie. Hulle moet dus die nek vou of sywaarts langs die liggaam onder die dop inskuif. Skilpaaie wat aan die suborde Cryptodira behoort, daarteenoor, kan hulle nekke reguit onder hulle doppe intrek.

Die naam is afgelei van pleuro = kant en dira = verberg. Die moeraswaterskilpad is 'n voorbeeld van so 'n skilpad.

Daar is drie groepe Pleurodira:

  1. Die Chelidae wat in Suid-Amerika en Australië voorkom
  2. Die Pelomedusidae wat in Afrika voorkom
  3. Die Podocnemididae wat in Suid-Amerika en Madagaskar voorkom
Pleurodira
Chelidae

.




Pelomedusidae

.


Podocnemididae

.





Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DramaC.J. LangenhovenHeidelberg, GautengDiarreeMenseregteDataverwerkingVigsSteenkoolSonja HerholdtKorrupsieGeskiedenis van Suid-AfrikaKolonialismeSASOLMierBynierPropagandaNetbalMaroela MediaStadKewerLys van Suid-Afrikaanse musikanteJo BlackNazi-DuitslandAntjie SomersMandalaKompasJeuksiekteKarpaletonnelsindroomCristiano RonaldoHartaanvalPersentasieSelfoonUitwerking van klimaatsveranderingDuitse maselsKrampRooms-Katolieke KerkWaterpokkiesHokkieGriekse teaterYsterKoos du PlessisSpreeuJavaScriptRuslandGroepsgebiedewetAppelOorstromingMetaalPerdLys van NG gemeentesWortelAluminiumSpinnekopAvbobYslandKunsNatuurlike hulpbronDysselsdorpIngenieurswesePesachHannes van WykHoofkarakterBotswanaBateTegnologieSelfieMorfologie (taalkunde)OntbossingVryheidsdagNieuwoudtvilleTaalSwitserland🡆 More