Cryptodira is 'n taksonomiese suborde van skilpaaie (Testudines).
Dit is (saam met Pleurodira) een van die twee subordes waarin skilpaaie opgedeel word. Die meeste lewende skilpaaie behoort aan die groep.
Criptodiros | |
---|---|
Dipsochelys hololissa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Cryptodira |
Families | |
|
Skilpaie wat aan die suborde behoort kan hulle nekke reguit onder hulle doppe intrek. Hulle hoef dus nie hulle nekke te vou of sywaarts langs die liggaam onder die dop in te trek nie. Skilpaaie wat aan die suborde Pleurodira behoort, daarteenoor, vou hulle nekke onder hulle doppe in.
Die naam is afgelei van crypta = holte en dira = verberg. Voorbeelde hiervan is die bergskilpad, Kalahariskilpad en die leerskilpad.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Cryptodira, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.